Tuis

Search Results for: dag

Onderwysersdag 2020

3 Kommentaar


‘n Voorspoedige Onderwysersdag vir jou! Mag dit ‘n besonderse suksesvolle dag wees en mag jy kans kry om jou tee of koffie te drink terwyl dit nog warm is 🙂

Erfenisdag

Lewer kommentaar


Daar is ongelooflik baie om op trots te wees en baie dinge wat ons kan vier en herdenk op Erfenisdag. Watter museums of monumente is daar in jul omgewing?  Hoe het die dorp of stad ‘n honderd, twee honderd of selfs drie honderd jaar gelede gelyk?  Wat het intussen by gekom?  Hoe lyk die oudste […]

Geletterdheidsdag en SA Boekweek

2 Kommentaar


Vanjaar se SA Boekweektema is Passport to Tomorrow.  Hulle vier ook ‘n dekade van boekbetowering.  Betrek gerus die gedagte van reis of betowerende sprokies tydens hierdie dae en geniet die wegbreekkansie. Die Internasionale Geletterdheidsdag val in die middel van die SA Boekweek – op die 8ste September.  Gebruik dié besonderse dag om sommer ekstra boeke […]

Boomplantweek en Lentedag

Lewer kommentaar


Tradisioneel vier ons Boomplantdag op die 1ste September.  Vanjaar se Bome van die Jaar is die Essenhout (Ekebergia Capensis Cape Ash) en die Kremetart Bome (Adansonia Digitata). Vanjaar gaan dit dalk moeilik wees om fisies self blomme te plant en bome te versorg.  Neem gerus ‘n organisasie wat die natuur versorg in ag vir ‘n fondsinsamelingsprojek.  […]

Heuningbydag, 15 Augustus

Lewer kommentaar


Ons vier Heuningbydag vanjaar op 15 Augustus.  Kom gerus meer oor heuningbye te wete en ook waarom hulle beskerm word.  Byeboerdery is baie interessant, gewild en waardevol. Bye Velle pdf  

Taaldag, 14 Augustus

Lewer kommentaar


Taaldag vind jaarliks op die 14de Augustus plaas.  Dit is ‘n dag waarop jy ekstra aandag aan Afrikaans – as taal – kan skenk.  Besoek die Taalmuseum of Taalmonument aanlyn en kom meer oor die geskiedenis van Afrikaans te wete. Taaldag Woordsoek

Olifantdag, 12 Augustus

Lewer kommentaar


Olifantdag fokus op die bewaring en versorging van olifante.  Waarom is dit belangrik en hoe kan ons ‘n bewustheid skep?  Dink aan verskillende idees of gesels daaroor terwyl julle op takies en kunsvlyt fokus. Gom die bladsy op karton of druk dit op karton.  Sny die kop en bek van die olifant uit.  Steek jou […]

Gelukkige Vrouedag

Lewer kommentaar


Gelukkige Vrouedag!

Madibadag 2020

Lewer kommentaar


18 Julie is Madibadag – ‘n dag waarop ons minstens 67 minute aan gemeenskapsdiens kan wy.  Hoe kan jy onbaatsugtige hulp aan ander bied of aanmoedig?  Dit sal vanjaar ietwat moeiliker wees om uit te reik, maar wat kan jy onder die huidige omstandighede doen? Maak maskers vir ander.  Kan jy 67 maskers maak? Versamel […]

Aarde Dag

Lewer kommentaar


Vanjaar val Aarde Dag so in die middel van die grendeltydperk. Hoe gaan ‘n mens dan nou in jou huis op hierdie dag fokus? Kyk na gebruike in die huis en moontlike vermorsings. Kan ‘n mens sekere items dalk eerder herwin, herverbruik of in ‘n komposhoop begrawe? Sny ou papbokse as legkaarte op, gebruik blikke […]

Pi Dag

Lewer kommentaar


Pi Dag is op die 14de Maart.  Die jonger grade weet nog nie wat dit is nie. Probeer gerus om tydens die komende week op allerlei ander wiskundige aspekte te fokus. Loer gerus dié week na toeps (Android, iPad, ‘n bietjie van beide) en webwerwe soos A+ Click, Math Seeds en IXL. Die volgende skakels dek […]

Boekedag en Biblioteekweek

Lewer kommentaar


Wêreld Boekedag is vanjaar op die 5de Maart en die Suid-Afrikaanse Biblioteekweek sal van die 16de tot die 22ste duur. Dink aan ‘n tema vir Biblioteekweek, bv. Skatte, Sprokies, ens. Stal al die boeke wat by die tema inpas uit en lees soggens ‘n stukkie uit ‘n boek voor vir ‘n reg-raai kompetisie. Vra opvoeders […]

Moedertaaldag

Lewer kommentaar


Moedertaaldag word internasionaal op die 21ste Februarie gevier. Op dié dag vier ons elkeen se unieke moedertaal. Loer gerus na vorige skrywes en idees deur op die onderstreepte woorde hier bo te klik.

Medemenslikheidsdag, 17 Februarie

Lewer kommentaar


Random Acts of Kindness Day of Medemenslikheidsdag is ‘n dag waarop ons mekaar aan klein gebare van onbaatsugtige medemenslikheid kan herinner. Neem foto’s van kinders wat ander help deur bv. ‘n maat se veters vas te maak of ‘n tas op te tel wat om geval het. Raam die foto’s of voeg dit in die […]

Biddag vir Opvoeding en Onderwys

2 Kommentaar


Die Biddag vir Onderwys en Opvoeding is vanjaar op die 9de Februarie.

Luidleesdag, 5 Feb.

1 Kommentaar


Luidleesdag is vanjaar op die 5de Februarie. Maak spesiale boekmerkies vir die jaar se lekker leestye of neem verskeie leesboeke op hierdie leeslyste uit en rangskik dit op ‘n interessante wyse in jou leeshoekie. ‘n Nuwe uitstalling sal beslis die nuuskierigheid prikkel. Lees elektroniese boeke, rympies of lirieke. Luister na stories op die internet, oor […]

Onderwysersdag

Lewer kommentaar


🍎 My Klaskamer: Onderwysersdag Afslag Jy maak ‘n verskil!

Onderwysersdag

Lewer kommentaar


Vanjaar val Onderwysersdag op ‘n Saterdag en kan ons dit van die Vrydag tot die Maandag vier. Hoekom nie? 😉 Maak ‘n kaartjie of skryf ‘n briefie. Versier ‘n geskenk (iets kleins soos ‘n sjokolade of koekies) met ‘n oulike boodskap, maar hou die bederf sakpas en klein. Dis die gedagte wat tel.

Sonneblomdag

Lewer kommentaar


Sonneblomdag het Bandana dag vervang, maar word steeds gevier om bewustheid vir leukemie te skep. Loer gerus na vorige inskrywings en idees om die Sonneblomfonds te ondersteun.

Nasionale Boekweek en Geletterdheidsdag

Lewer kommentaar


Tydens Nasionale Boekweek, kan ons na die oulike boeke in die huis, in die klaskamer of in die biblioteek loer. Kan jy ‘n boek aanbeveel of vir ‘n aanbeveling vra? Watter boeke het julle in die klas of huis? Werkboeke, handboeke, tydskrifte, ‘n atlas, ‘n Bybel, woordeboeke, digbundels, sangbundels, inkleurboeke, strokiesprente, ou boeke en nuwes? […]

Older Entries Newer Entries