Tuis

Search Results for: kalender

Huiswerk en Roetine

4 Kommentaar


Merk elke vak se boeke met ‘n kleurkol op die rugkant om dit makliker in die tas of kas op te spoor.  Gebruik dieselfde kleure op die skoolrooster. Plak ‘n kalender en rooster teen die muur op.  Merk inhandigings- en toetsdatums in dieselfde kleure as die boeke en steek die besonderhede teen die notabord vas.  Maak […]

Ken mekaar

Lewer kommentaar


Dit is die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar sit ‘n nuwe groep leerders voor jou.  Hoe gemaak? Stel jouself op ‘n prettige manier bekend. Gee vir elkeen ‘n persoonlike inligtingsvorm om te voltooi en neem foto’s om daarby te plaas.  Plak dit teen die kennisgewingsbord in jou klas op of bind dit in […]

‘n Voorspoedige 2016

3 Kommentaar


einde van die jaar

Lewer kommentaar


Iemand het onlangs gevra wat ‘n mens kan doen om die skooljaar af te sluit. Gebruik die onderstaande boodskappe voor-op ‘n kaartjie of op vlaggies. Druk vlaggies en hang dit op. Maak soutklei en laat die klas sirkels met plastiese glasies uitdruk.  Druk ‘n duimafdruk in ink en dan op die klei (of sonder ink), skryf […]

September Huiswerk

2 Kommentaar


September Huiswerk (Drukbaar) Gebruik die volgende inligting tesame met die kalender: Syfers en getalname 1 – 100 oefen Drukbare kalenders Rugby Suid-Afrika Wat maak jou onderwyser spesiaal? *Maak opnames met ‘n selfoon.  Gebruik die See Saw toep as dit vir die klas is.

verjaarsdag

Lewer kommentaar


Hoe vier julle verjaarsdae in die klas?  Dit gaan dikwels met ‘n kroon gepaard.  Gebruik viltlap indien jy die kroon weer gaan gebruik of dikkerige karton.  As jy nie die kroon lank genoeg kan maak om rondom die kop te pas nie, gebruik ‘n rekkie met klitsgras (velcro) of draai ‘n “alice band” dwars voor […]

getallyn

5 Kommentaar


Hoe kan ‘n mens Graad 1’s met getallyne help?  Ongelukkig is daar min getallyn voorbeelde in Afrikaans beskikbaar.  Loer egter gerus na die Engelse opsies. ‘n Belangrike aspek om te onthou is dat die outjie moet kyk na die rigting waarin die getalle styg of daal.  Loop die getallyn van links na regs?  af?  op? […]

blou maan

2 Kommentaar


Met die onlangse afsterwe van Neil Armstrong is dit seker gepas om na sekere aspekte van ons sonnestelsel en ruimtevaarders te kyk… Die Maan Die maan draai om die aarde en is ‘n koue massa.  Dit het nie ‘n aantrekkingskrag – soos die aarde nie.  Ruimtevaarders dra spesiale pakke as hulle op die maan wil […]

weer en seisoene

6 Kommentaar


Ek het reeds ‘n paar inskrywings oor die seisoene gemaak, maar nog nie oor die weer nie.  Hiermee dan ‘n paar idees vir weerkaarte. Die meeste Grondslagfaseklasse het ‘n kalender- en weerbord iewers waar die dag, datum en weerstoestande aangedui word. ‘n Weerkaart is iets wat nie slegs by die skool gevolg word nie.  Jy […]

hersiening van klanke

5 Kommentaar


Môre! Vir dié wat graag die dubbel-, twee- en drieklanke wil vaslê of ‘n muurkaart wil maak het ek so ‘n paar voorbeelde geplaas…(loer onder drukbare bladsye) Knip elke blok apart uit en plaas dit op ‘n A4-karton sodat julle nog woorde met die klanke daarin kan byvoeg…Steek dit teen ‘n kennisgewingbord vas of liaseer […]

Lees: motivering en aanmoediging

8 Kommentaar


Iemand het idees gevra om luierige lesers te motiveer om meer te lees.  Vir lui lesers kan ‘n mens ‘n beloningskaart maak – ‘n basiese almanak-uitleg met groterige blokke (tik “kalender” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in).  Op Grondslagfasevlak kan boekies redelik vinnig gelees word.  Maak ‘n kolletjie vir elke boek wat klaar […]

plekkaartjies, naamkaartjies en dies meer

15 Kommentaar


Iemand (dankie C!) het navrae gerig oor etikette en bordjies vir ‘n klaskamer. naamkaartjie (Drukbaar – soos prente hierbo) Naamkaartjies Book labels markyourpossessions (Engelse weergawe) SENTEACHER het ‘n maklike programmetjie waarmee jy raampies, bewoording, ensovoorts kan kies vir jou spesifieke behoeftes. Dit is maklik om te gebruik en lyk netjies. Sparklebox is ‘n Britse webwerf propvol oulike hulpmiddels. […]

Hoe laat is dit? [Tyd]

5 Kommentaar


Ek het gemerk dat daar na idees oor tyd en horlosies gesoek word.  Hier is so ‘n paar webwerwe met oulike idees.  Onthou dat sommige werwe ‘n proeseltjie gee en dan vra dat jy aansluit of betaal vir meer inligting.  Gebruik egter die proesel as inspirasie en maak jou eie werkvelle. Analoog is die ouer weergawe […]

Newer Entries