Tuis

Search Results for: kersfees

hemelruim

3 Kommentaar


Die aarde (luister) Kaptein Kadoef se avonture Iemand het onlangs navrae gerig in verband met ‘n ruimte-/musiek-les.  Ek het lanklaas musiek gegee en slaan nou heeltemal toe.  Aspekte waaraan ‘n mens kan dink is seker instrumente om planete en sterre voor te stel.  Sterre laat my dink aan klokkies en ‘n xilofoon – hoë note. […]

winter

8 Kommentaar


Sambreel en reën:  Sny ‘n papierbord in die helfte en “oefen” dan die apieswaai- of hasie hoppatrone bokant of langs die reguitlyn.  Knip al op die lyn om die kartelrand te maak.  Verf of versier die sambreel met spatwerk.  Gebruik verskillende helder kleure en kyk hoe dit in mekaar vloei.  Só kan die kleingoed ook sien […]

Bybelverhale en Sondagskool

10 Kommentaar


Ek het ‘n paar navrae in verband met Bybellesse en Sondagskool ontvang.  Ek plaas hiermee skakels na baie oulike webtuistes wat idees bied om die lesse vas te lê.  Dit is nie ‘n kurrikulum nie en dien slegs as aanvullende hulpmiddels vir die jongspan. Elektroniese boeke en gebede Afrikaans 1.  Bybelklub 2.  Om te probeer […]

Kersversierings

1 Kommentaar


Dis alweer Desember en boonop het die skoolvakansie vandag begin!  Hiermee sommer ‘n eenvoudige idee of twee om die kleingoed op ‘n bekostigbare manier besig te hou. Ons het hierdie week Kersversierings gemaak: Trek ‘n groot sirkel op ‘n stuk ou manilla/karton af en laat die kleinding dit uitknip.  Trek dan ‘n voorskoot aan of […]

Vadersdag

4 Kommentaar


Dis weer eersdaags Vadersdag en ons moet solank begin werk aan geskenkidees… Plekmatjies: As pagoed graag ‘n koue glasie of verversing geniet, kan ‘n mens klein, ronde pierinkies by ‘n plastiekware-winkel koop en met ‘n sterk gom en kleurryke krale versier. Die gom dien as kleefmiddel, maak die geskenkie waterdig en seël dit vir ‘n […]

die rapport en rapportkommentaar

9 Kommentaar


Dis die einde van die jaar en ‘n mens wil die laaste rapport ekstra spesiaal maak.  Indien jy baie tyd op hande het, kan jy self ‘n oulike koevert vir elke kind maak…indien jy ‘n onderwyseres is…kan die kinders dit maak 🙂 Jessica Jones het oulike idees oor koeverte.  Ek gaan nog so ‘n paar […]

Newer Entries