Search Results for: klanke
spelwoorde
Maart 4, 2018
afrikaans spelwoord, woordsoek 6 Kommentaar
Afhangende van die ouderdomsgroep, kan ‘n mens verskeie idees probeer. Lees die woord en bou die woord dan met los kaartjies – een-vir-een. Skryf die woorde met ‘n swart veselpen en lees dit saam. Plaas ‘n papier bo-op en laat die outjie dit natrek. Vou ‘n vel papier in die helfte (in die lengte) en […]
Rooimierblussers
Januarie 16, 2018
afrikaans, Graad 1, Graad R, klaskamer Lewer kommentaar
Aan die begin van die skooljaar moet ‘n mens die nuwe roetine inoefen en deurgee. Die lyfies is nog met vakansie en so ook die eetgewoontes. Verduidelik aan hulle hoe die rooster werk, wanneer julle sal eet, hoe julle aantree in rye en hoe julle deur die skool gaan stap (bv. hande agter die rug). Plak/teken […]
beplan
Desember 2, 2017
afrikaans 2018, beplan, beplanning, hulpmiddels, kalender, werkboeke, werksvelle 2 Kommentaar
Dis die einde van nog ‘n opwindende skooljaar. Loer gerus hier na idees vir die nuwe jaar. Uil Kalender 2018 Owl Calendar 2018 Kalender 2018 Appel Calendar 2018 Apple *2018 Pynappel Kalender met spesiale dae *2018 Appel Kalender met spesiale dae *Kersfees *Spog- en Herinneringshorlosies *Sertifikate My Klaskamer Pryslys Maart 2018 Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) […]
sinne en paragrawe
Julie 17, 2017
afrikaans Graad 1, Graad 2, Graad 3, sinne, skryf 2 Kommentaar
Iemand het onlangs gevra hoe ‘n mens kan help om die jong outjies sinne te laat skryf. Blaai deur ou tydskrifte en soek prente wat tot die belangstellings spreek. Vra aanvanklik vir beskrywende woorde en skryf dit rond en bont op ‘n bladsy neer. In Graad 1, sal die outjies geneigd wees om sinne herhaaldelik […]
werk
Junie 6, 2017
afrikaans hulpmiddels 6 Kommentaar
Môre, Almal Ek het onlangs nuwe bydraes op die winkelrak geplaas en daar is tans net so ‘n bietjie meer as 160 produkte in totaal. Hier in My Klaskamer, is daar ‘n bietjie meer as dit om deur te snuffel. Die inskrywings oor vraestelle en e-boeke is aangepas, omdat van die webblaaie hul inligting verander […]
Voorskoolse jare – Wat word verwag?
April 22, 2017
afrikaans Graad R, skoolgereed, voorskool Lewer kommentaar
Soos geplaas op Skool Toe In die voorskoolse jare werk ‘n mens voortdurend informeel en soveel as moontlik spelenderwys. Die leerwerk geskied deur middel van sintuiglike ervaring en papierwerk (takies) word sover as moontlik vermy. Daar is egter aspekte wat ‘n mens wel deur werksvelle kan vaslê of moet demonstreer. Roetine en struktuur: Dit skep ‘n bekende […]
Valentynsdag
Januarie 31, 2017
afrikaans Valentyn, Valentynsdag Lewer kommentaar
Vlaggies om jou klas te versier: Druk op rooi of wit papier en kram oor ‘n lintjie vas. Bou woorde met hartjie-klanke…om spelwoorde te oefen, plak op muurprente of ryg die woorde aan linte ter versiering… of hou ‘n veelvoudige keuse klasvasvra. Gee vir die kinders die klanke of letters van A tot D en […]
Skrifdag, 23 Januarie
Januarie 22, 2017
afrikaans Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad 4, handskrif, skrif, skrifdag, skryf 2 Kommentaar
Vind hiermee ‘n paar skakels in verband met skrif ingesluit. Tik gerus ook soekterme soos “knip, perseptuele, skrif, skryf, handspier, patroon, patrone, syfers, tuis…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in (of loer na die “Drukbare Bladsye“-hofie) vir meer idees. Robotkaarte (drukskrif / lopende skrif) Potloodgreep Drukskrif Bladsy Handwriting Lopende Skrif Bladsy Cursive Writing ABC […]
skouer aan die wiel
Januarie 16, 2017
Met die aanvangs van die skooljaar, is daar so ‘n paar nuwe goedjies beskikbaar – hier in My Klaskamer en ook in my winkeltjie. Klik gerus op die volgende skakels en tik ook soekterme* by die bruin soekblokkie aan die regterkant van my blog in vir velerlei idees en drukbare opsies. Laai temaprentjies vir jou […]
Gereed vir 2017
Januarie 6, 2017
afrikaans gereed, hulpmiddels Lewer kommentaar
Via Afrikaanse Hulpmiddels vir die klaskamer Dis die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar is gewoonlik verskeie dae om tydens die skooljaar te vier. Loer gerus na die 2017 Kalenderpakket vir ‘n rekenaar én ‘n drukbare weergawe om te volg. Hierdie kopie sluit ook verjaarsdagkalenders (12 Bladsye) as ‘n ekstratjie in. Hierdie kalenderpakket is […]
amper daar
November 5, 2016
afrikaans 2017, Calendar, kalender, rapportkommentaar Lewer kommentaar
Die jaar begin stadig maar seker stoom af blaas. Loer gerus na inskrywings oor rapporte, die versiering van rapportkoeverte, die moontlikheid van herhaling en Kersfees. Tik gerus soekterme soos “Kersfees, Bybel, somer, die see, klanke, hersien, wiskunde huiswerk, vraestelle, JNA, studiemetodes, eksamen, CAPS” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in en loer gerus ook […]
Spellys
Augustus 17, 2016
afrikaans kompetisie, spellys, Spelwoorde, WOW 10 Kommentaar
Die WOW Spellyste word deur die Universiteit van Stellenbosch op gestel. Dit is op ‘n uitdagingsvlak. 2019 Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 Graad 5 Graad 6 Graad 7 Graad 8 Graad 9 Graad 10 EFAL Graad 6 Graad 7 Graad 8 Graad 9 2018 Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad 4 […]
Boekweek & Geletterdheidsdag
Augustus 16, 2016
afrikaans boekweek, Geletterdheidsdag Lewer kommentaar
Nasionale Boekweek vind vanjaar vanaf 5 tot 11 September en Internasionale Geletterdheidsdag vind op die 8ste September plaas. Pak letterstempeltjies, -plakkers en stensils uit, knip menigte tydskrifopskrifte op in woorde of letters, pak woord- en spelspeletjies uit en gee die geleentheid om muurprente te skep. Skryf rympies, gedigte, trefwoorde of nuwe woorde se betekenisse. Stel spesifieke […]
Werksvelle, Muurkaarte en ander hulpmiddels
April 19, 2016
afrikaans, Graad 1, Graad 2, Graad 3 hulpmiddels, klaskamer, soekterme, teacha, tema Lewer kommentaar
Tik soekterme (in geen spesifieke volgorde) soos die volgende by die bruin soekblokkie aan die regterkant in, loer na die “Drukbare Bladsye” of na die skakels wat aan die regterkant gelys is. hulpmiddels muurkaart naamkaart eerste dag klanke abc uitspraak alfabet sigwoord dubbelklank tweeklank drieklank klanksamevloeiings hersien meervoud verkleinwoord leestekens flits oefen self e klink […]
Boekedag
Maart 2, 2016
afrikaans Boekedag Lewer kommentaar
Tik gerus soekterme soos “boekmerk, boekedag, biblioteek, lees, klanke, sigwoord, Engels…” by die bruin soekblokkie in vir verskeie idees.
Skryf in
Februarie 28, 2016
Tik gerus soekterme soos “Graad R, Graad 1, skoolgereed, skoolpligtig, vaardighede, ouditiewe, visuele, VMI, ogies, handspier, fynspier, potloodgreep, abc uitspraak, klanke, syfers, vorms, patrone, abc skrif, robotkaart, middellyn, spiertonus, posisie, linkshanding, knip, links en regs, tuis idees…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir enkele idees.
Nog oulike Apple en Android toeps/apps
Januarie 29, 2016
afrikaans AAC, android, app, Apple, Inklusiewe Onderwys, iPad, toeps, tyd, woordeskat Lewer kommentaar
Na aanleiding van versoeke, het die volgende toeps geplaas ter aanvulling van die skrywe oor Apple/iPad toeps. Ek het onlangs op ‘n toep af gekom wat jou van gratis toeps inlig. Appsgonefree gee jou ‘n daaglikse lysie om af te laai en te kies. Daar is dikwels iets vir ‘n bietjie intervensiewerk. Clock Puzzle help met die uitleg van […]
Sakpas Doen-dit-self Hulpmiddels
Januarie 17, 2016
afrikaans, herwinning hulpmiddels, jelliepan, jelliepanresep, woordmuur 3 Kommentaar
‘n Vinnige “werkende” woordmuur: Ons het ‘n ou lêertipe foto-album opgeknip en kaartjies daarin geplaas. Die outjies soek dan die letter/klank teen die muur, neem ‘n kaartjie, skryf die woord neer en bring dit terug. Hou kaartjies van verskillende kleure in die sakkie of bring meer as een sakkie onder elke letter/klank aan (vir […]
Ken mekaar
Januarie 3, 2016
afrikaans Ken mekaar, nuwe klas, ysbreker Lewer kommentaar
Dit is die begin van ‘n nuwe skooljaar en daar sit ‘n nuwe groep leerders voor jou. Hoe gemaak? Stel jouself op ‘n prettige manier bekend. Gee vir elkeen ‘n persoonlike inligtingsvorm om te voltooi en neem foto’s om daarby te plaas. Plak dit teen die kennisgewingsbord in jou klas op of bind dit in […]
Woorde