Tuis

Produkte » swartbordchalkboard

https://teachingresources.co.za/vendors/my-klaskamer-juffer-se-winkel/


Posted on Sondag, November 18th, 2018 at 4:13 nm at 1260 × 1261

You can skip to the end and leave a reply.  |

4 Kommentaar (+add yours?)

  1. Ingrid
    Jan 18, 2020 @ 17:18:40

    HI Juffer
    My naam is Ingrid Engelbrecht. Ek is n nuwe graad 2 onderwyser.en is opsoek na Lesbeplanning en Assesseringstake vir kwartaal 1 en 2.Het u dalk ook rympies om enkelklanke ,dubbleklanke en ander klankgroepe aan te leer asb.
    Dankie

    Antwoord

    • Juffer
      Jan 18, 2020 @ 21:24:49

      Hallo, Ingrid 😉
      Ek het rympies vir die enkelklanke (Alfabetrympies) en klankgroepe in die onderskeie bundels hier beskikbaar. Grondslagfase Gediggies en Versies 3 bevat rympies wat fokus op ui, oe, ooi, ens. – asook klinkerrympies.
      Ek verkoop nie lesplanne nie, maar het enkele ATPs/Onderrigplanne en Assesserings hier beskikbaar.
      Tik gerus soekterme soos “klanke, abc uitspraak, abc skryf, hersien, dubbelklank, tweeklanke, drieklank, klanksamevloeiings…sigwoord, flitskaarte” by die soekblokkie aan die regterkant (vir soortgelyke idees hier op My Klaskamer) in.
      Ek hoop dit kan help.

      Antwoord

      • INGRID
        Jan 18, 2020 @ 22:00:36

        Baie dankie vir u “response”..ek Sal definieltief gebruik maak van u voorztelle🙏

      • Juffer
        Jan 19, 2020 @ 15:38:54

        Dis ‘n groot plesier 😉 Loer gerus weer in.

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

%d bloggers like this: