Ek is tans besig om na Afrikaanse kinderstories op die internet te soek. Dit is nogal moeilik om te kry. Het jy al ‘n paar teë gekom? Kyk gerus ook op my tuisblad. Aan die regterkant is die “blogroll” (nou skakellys) vol skakels na opvoedkundige webblaaie met stories. Ek lys ‘n paar: Die Drie Varkies Verskeie … Lees meer Kinderstories op die internet
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit