Sigwoorde of Hoë Frekwensie woorde

Sigwoorde vorm ‘n brug tussen die aanvanklike “klanklees” tot by vlotlees. Hoe vinniger die kind dus daardie “tussen-in” woorde kan herken, hoe vlotter sal hy lees en dus sal die leesbegrip ook sterker wees. Sigwoorde is al die kleiner en meer algemene woorde wat in die meeste graadtoepaslike leesboeke voorkom.  Dit is woorde soos dae … Lees meer Sigwoorde of Hoë Frekwensie woorde