© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Posted on Maandag, Februarie 23rd, 2009 at 6:14 nm at 330 × 454
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Have a WordPress.com account? Log in now.
Aug 01, 2010 @ 18:45:24
Goeiedag juffer,
Het gehoop dat jy dalk vir my raad het met die volgende. Ek is `n graad 3 juf. en soek dringend na enige departemente dokumente vir LEWENSVAARDIGHEDE, veral wat die assessering betref. Ek het baie goeie uitgewerkte stukke by die Weskaapse dept. van onderwys gekry op internet maar weet nie hoe om die assessering korrek te beplan nie. Dalk is daar nog `n gr 3 juf in Gauteng wat raad het!
Baie dankie vir jou oulike website met baie nuttige inligting!
Groete
Minette
LikeLike
Aug 02, 2010 @ 19:27:12
Baie dankie, Minette…Ongelukkig het ek nie voorbeelde van assesseringsdokumente nie, maar as ons hard genoeg soebat sal iemand ons kan help. Ek sal ons vriende vra.
LikeLike