arbeidsterapie

‘n Soekfunksie Indien u kind baie van die volgende uitvalle openbaar en indien die klasopvoeder dit as ‘n probleem ervaar, kan ‘n evaluasie deur ‘n arbeidsterapeut waardevol wees. Hierdie diens is aftrekbaar van die meeste mediese fondse. Tasdefensief: Die kind hou nie van fisieke kontak nie en vermy aanraking. Vermy spel met liggaamskontak (bv. rugby, … Lees meer arbeidsterapie