© My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen


Tuis | Bladsye | Argief


drieklank » aa ee oo uu ie ei ou oe eu ui eeu aai ooi oei

https://teachingresources.co.za/product/n-dubbel-twee-en-drieklank-hersieningsboek/

oei

2 Responses to “aa ee oo uu ie ei ou oe eu ui eeu aai ooi oei”

  1. Ek sal graag die dubbel 2- en 3 klank boekie wil bestel, Hoe gaan ek te werk? Wat kos dit? Amanda Kapp juffroukapp@gmail.com
    Groete
    Amanda

    Like

    By Amanda Kapp on 16 Mei 2017 at 7:13 vm

    1. Hallo, Amanda 😉
      Dit is hier op Teacha beskikbaar (R20). Registreer ‘n gratis profiel/rekening, “laai” die produk in jou mandjie deur daarop te klik en wanneer jy gereed is om ‘n betaling te maak, klik jy regs-bo op die mandjie en gaan deur die betalingsproses. Sodra die transaksie voltooi is, word die elektroniese dokument in jou profiel/rekening beskikbaar gestel sodat jy dit herhaaldelik kan aflaai en druk.
      Loer gerus weer in.

      Like

      By Juffer on 16 Mei 2017 at 6:35 nm

Laat 'n boodskap



Mobile Site | Full Site


Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.