sinne en paragrawe

Iemand het onlangs gevra hoe ‘n mens kan help om die jong outjies sinne te laat skryf. Blaai deur ou tydskrifte en soek prente wat tot die belangstellings spreek.  Vra aanvanklik vir beskrywende woorde en skryf dit rond en bont op ‘n bladsy neer.  In Graad 1, sal die outjies geneigd wees om sinne herhaaldelik … Lees meer sinne en paragrawe