Ontmoet vir Juffrou

Ek is ‘n laerskool-juffrou, met ‘n liefde vir Graad R, 1, 2 en 3 – werk as ‘n remediërende opvoeder vir Gr. R – 3 (Afrikaans/Engels) en het ervaring met leerders op die Outismespektrum, kinders wat hardhorend is (gehoorstukkies, FM-stelsel…) is en nou ook outjies met Downsindroom. Ek is lief vir lees, die see en … Lees meer Ontmoet vir Juffrou