ABC – uitspraak van klanke

Die uitspraak van klanke gaan gewoonlik gepaard met ‘n assosiasie – a vir appel – en verskil van skool tot skool en van juffrou tot juffrou.  Party skole gebruik Klanke Kalante – ‘n reeks wat prentjies op of om die klanke teken.  Ander juffrouens gebruik geen spesifieke assosiasie nie.  Hoe dit ookal sy – klanke … Lees meer ABC – uitspraak van klanke