Hiermee ‘n paar gehoor-oefeninge vir ekstra oefening… Oë toe. Ma maak geluide en kinders identifiseer dit. (nies, hoes, lag, maak ‘n ritssluiter oop) Oë toe. Luister na geluide in die huis en identifiseer of dit ver of naby is. Speelgoeddiere: Leerders maak telkens die geluide van die diere hardop na. (Ma of Pa wys) … Lees meer ouditiewe tuisprogram
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit