© My Klaskamer – idees en gedagtes uit 'n juffrou se pen


Tuis | Bladsye | Argief


padtekens en padveiligheid » pad2

pad3 pad

4 Responses to “pad2”

  1. Ek het dringend hulp nodig oor n toespraak van padveiligheid vir my pop wat in gr 2 is. Ek het geen idee hoe en wat te skryf dat dit interessant is nie. Help asb hierdie mamma dringend!

    Like

    By rika brits on 11 Augustus 2014 at 4:56 nm

    1. Hallo, Rika 😉 Ek het ongelukkig nie voltooide mondelinge nie. Jy kan egter na die inligting hierbo loer of tik gerus soekterme soos mondeling en redenaars by die bruin soekblokkie aan die regterkant in. 😉 Ek hoop dit kan help.

      Like

      By Juffer on 18 Augustus 2014 at 2:25 vm

  2. Nog n mamma wat hulp nodig het met n toespraak vir haar gr 2 dogtertjie oor padveiligheid. Toespraak moet 8-10 sinne lankwees moet met inleiding klas Se aandag trek en nuwe taalontwikkeling kan toon dus groot mens woorde in toespraak he bv veiligheidsgordel. Moetuit inleiding, middel en einde bestaan ag help asb

    Like

    By Mariselle Horak on 18 Augustus 2015 at 12:01 nm

    1. Hallo, Mariselle 😉 Ek het idees in verband met mondeling en padveiligheid, wat dalk kan help. 😉

      Like

      By Juffer on 21 Augustus 2015 at 8:27 nm

Laat 'n boodskap



Mobile Site | Full Site


Get a free blog at WordPress.com Theme: WordPress Mobile Edition by Alex King.