f- en v-reëls en b/d?

Ek het gevind dat die meerderheid kinders worstel met omkerings (spieëlskrif) en lettergreepverdeling.  Dit is natuurlik ‘n veralgemening, maar as ‘n mens so deur hul boeke blaai…word die veralgemening ‘n werklikheid. Die volgende omkerings vind baie plaas: b / d / p / 9 (verwarring van rigting wanneer die simbool uit geken word) u / … Lees meer f- en v-reëls en b/d?