Hoe kan ‘n mens Graad 1’s met getallyne help? Ongelukkig is daar min getallyn voorbeelde in Afrikaans beskikbaar. Loer egter gerus na die Engelse opsies. ‘n Belangrike aspek om te onthou is dat die outjie moet kyk na die rigting waarin die getalle styg of daal. Loop die getallyn van links na regs? af? op? … Lees meer getallyn
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit