‘n Verskeidenheid “fonts” * (soos hierbo) vir die Verskeidenheid “fonts”. (Cami, ABCPrintArrow) Om die woorde of letters te “bind”, gaan na FORMAT en dan FONT in jou dokument. Klik op ADVANCED. Verstel die SPACING na CONDENSED en skakel die KERNING aan. Verstel die KERNING se getalwaarde soos nodig. Voeg ‘n “forward slash /” in voor jy letters soos … Lees meer “font”
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit