Leesreekse

Na aanleiding van navrae, plaas ek skakels na die volgende leesreekse vir die Grondslagfase.  Watter leesreekse word in jou skool gebruik? Afrikaans Goue Reeks:  Boet & Saartjie (Amazon), Graffiti, Via Afrika, Lizmar Rimpelstories Oxford Storieboom:  Biebie, Kalla, Vlooi & Flappie Pierewiet Begin Lees Kagiso stories Leer my lees (Tippie) Kom ons lees reeks Silwerboomreeks (Sus en … Lees meer Leesreekse