Na aanleiding van navrae, plaas ek skakels na die volgende leesreekse vir die Grondslagfase. Watter leesreekse word in jou skool gebruik?
Afrikaans
- Goue Reeks: Boet & Saartjie (Amazon), Graffiti, Via Afrika, Lizmar
- Rimpelstories
- Oxford Storieboom: Biebie, Kalla, Vlooi & Flappie
- Pierewiet
- Begin Lees
- Kagiso stories
- Leer my lees (Tippie)
- Kom ons lees reeks
- Silwerboomreeks (Sus en Daan)
Engels
- Oxford Reading Tree
- Ladybird [Verskeie, klassiek]
- Letterland*
- ABC,
- Beyond ABC,
- Far Beyond ABC
- [Opvoedersgids – “Hoe om…”]
- Voorbeelde
Feb 02, 2015 @ 09:59:06
Hallo, ag ek weet nie of ek net dom nie, maar nie 1 van die links wil oopmaak nie. Help asseblief. Baie dankie
2015-02-01 5:17 GMT+02:00 My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou
LikeLike
Feb 04, 2015 @ 01:32:28
O, gits. Die maak aan my kant oop. Kyk gou hier:
Oxford Engels, Goue Reeks, Rimpelstories, Afrikaanse Biebie en Kalla reeks en Pierewiet. Dit is alles op Kalahari beskikbaar.
LikeLike
Feb 04, 2015 @ 17:22:30
Juffrou,
ek het dringend hulp nodig met my seun se gr 4 praatjie – een hand was die ander. dit moet hy al vrydag doen – en die een wat ek gedoen het is verkeerd.
help asb as jy kan
groete
Liza
2015-02-01 5:17 GMT+02:00 My klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou
LikeLike
Feb 06, 2015 @ 15:49:29
Hallo, Liza 😉 My kennis van mondelinge is beperk. Ek het egter enkele riglyne vir redenaars en mondelinge. Vra gerus dat die opvoeder die riglyne huis toe stuur (waarna hulle kyk/luister, tydsduur en enkele verklarings), sodat julle meer sekerheid sal hê in die toekoms.
LikeLike