e klink soos i (takie)
Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Jan 28, 2014 @ 09:31:52
Baie dankie juffer , waardeer regtig baie u hulp
LikeLike
Jan 28, 2014 @ 18:13:06
Dis ‘n plesier 😉
LikeLike
Feb 13, 2014 @ 12:53:04
Hi ek sukkel ongelooflik met my dotter gr 3 en spelling. Wat sal jy se is die mees efektiewste manner I’m haar eng afr te leer.spelwoorde dis rof sy kry sommer 20 afr n eng en ooooo met eng is dit die ergste. Met die dat Julle nie die alfabet geleer word nie verstaan ek glad nie. Engie hulp sal Baie warder word. Die uitskryfding week nie dit vat vir ewig. Danki baie
LikeLike
Feb 16, 2014 @ 19:20:18
Middag, Danielle 😉
Ons leer die outjies die klanke, sigwoorde, woordbou, sinsbou, ensovoorts aan. Ons gebruik dit in ‘n kombinasie deur spesifieke klanke te behandel, dit in woorde te gebruik en die woorde in sinne te gebruik. Tik gerus soekterme soos engels, klanke, flits, abc, sigwoord, hersien, dubbelklank, lees en drieklank by die bruin soekblokkie aan die regterkant in of loer na die drukbare bladsye se Engelse en Afrikaanse drukbare bladsye. 😉
LikeLike