Die 16 dae van aktivisme teen geweld (teen vroue en kinders) het gister begin.  Hersien die gesin se belangrike noodnommers deur dit in netjiese “Graad 1 skrif” te skryf sodat die kleingoed dit kan natrek.  Verkleinde weergawes kan met breë, deursigtige kleeflint beskerm word of gelamineer word.  Plak dit in die kamer, langs die telefoon, in die tas of in die huiswerkboekie vas.

noodnommer (drukbare vorm)

 

Advertisements