Verdubbel items deur “net soveel” meer te maak. Pak 2 borde en verdubbel dit – 4. Verdubbel jou skoen – 2. Verdubbel jou 2 lekkers – 4. Verdubbeling sal lei tot ewe getalle. As jou antwoord gelykop tussen twee mense verdeel kan word, het jy dit reg verdubbel.
Verskeie blaaie met verklarende flitskaart.
Jun 08, 2016 @ 16:22:50
hoe leerr ek my graad 1 8 vedubble op sy vingers.ek sukkel so om hom te laat verstaan eenige help asb
LikeLike
Jun 08, 2016 @ 22:40:42
Ons verdubbel met die vingers net totdat die vingers op raak. Gebruik daarna tellers, prentjies, ‘n getallyn (sommer ‘n liniaal) of ‘n getalblok. 😉
LikeLike