- Mnr. Vermeulen se idees
- Mnr. Vermeulen se idioomspeletjie (meer dokumente)
- Juffrou Hessie se idiome
- Mieliestronk se lys
- Die lewe van ‘n kaaskrul het ‘n paar.
- CNX se idees
- Ou publikasie
- DIE HERKOMS EN BETEKENIS VAN AFRIKAANSE IDIOME, SEGSWYSES EN WOORDE
- Spreekwoorde
- Boek
- Drietalige idioomboek in Afrikaans, Engels, Duits
- Geïllustreerde idiome
idioom
Julie 19, 2013
afrikaans idiome, idioom, spreekwoord, spreekwoorde 16 Kommentaar
Jul 21, 2013 @ 22:19:19
Goeie dag
Ek moet Woensdag 24 Julie 2013 ‘n kort lessie oor walvisse gee vir 2-5 jariges en soek asb inligting wat ek kan gebruik sos vraagies of hoe ek dit lekker en interesant kan maak mar dat dit steeds op hul vlak is,enige inligting sal baie waardeer word.
Groete
LikeLike
Jul 24, 2013 @ 17:54:44
Gits. Jammer, Chrismari. Jou boodskap het onder ‘n ander lêer gaan lê. Vir sulke jong kinders kan ‘n mens ‘n handpop (dalk ‘n walvis?) gebruik om met die outjies te gesels. Vertel byvoorbeeld dat die walvis ‘n probleem het deurdat hy sy spieël verloor het en vergeet het hoe hy lyk. Nou moet julle die outjie help om homself te beskryf. Hy is “groter as, kleiner as…het vinne, ‘n groot mond, ‘n luggat bo-op die kop”. 😉
LikeLike
Aug 22, 2013 @ 15:07:04
Hello, dalk wenke vir n lessie vir gr 3 oor waardes (waarheid praat/jok)
LikeLike
Aug 26, 2013 @ 18:28:19
Middag, Helena 😉
Iemand het ‘n paar maande gelede vertel dat hy “glitter”/blinkers op die tafel strooi en dan vir die kinders probeer verduidelik hoe kieme versprei (oral…dop uit op snaakse tye/plekke). Dalk kan ‘n mens dit met “leuns” verbind. Met ander woorde dis moeilik om ‘n storie “af te skud”.
LikeLike
Mar 26, 2016 @ 21:26:19
Wat beteken Die man het stof op sy skoene?
LikeLike
Mar 27, 2016 @ 16:37:06
Gits, ek kry ook nie die antwoord nie, maar dit klink óf na iemand wat bereid is om in te spring en hard te werk óf na iemand wat baie rond reis óf na iemand wat te lui is om skoene skoon te maak (onnet) :wink:.
LikeLike
Mei 12, 2016 @ 11:47:56
Goeie dag ek is opsoek na idiome maar kan hulle nerens opspoor nie daar is so baie maar diegene wat ek soek kry ek nie – kan ek hulle deurgee asseblief?
LikeLike
Mei 12, 2016 @ 18:12:09
Middag, Beverley 😉
Ek sal hulle by die lyste in die skrywe voeg. Stuur gerus.
LikeLike
Apr 16, 2020 @ 11:50:30
Goeie dag ek is opsoek na idiome maar kan hulle nerens opspoor nie, – kan iemand my help asb?
**In jou dop kruip – skaam wees
Die my suster se dogterkie en sy moet ‘n taak op dit doen !! enige idees GROOT ASB. Groete
LikeLike
Apr 16, 2020 @ 13:35:44
Hallo, Mandy 😉
Op watter graadvlak is dit?
‘In jou dop kruip‘ word baie oulik in die boek ‘Net die oortjies van die seekoei: en ander Afrikaanse idiome’ voorgestel.
Opsie 1 = ‘terugtrek’
Opsie 2 = teenoorgestelde betekenis
LikeLike
Apr 16, 2020 @ 13:42:51
Sy is nou in Graad 7
***Die opskrif se:
Kies EEN van die onderstaande idiome en beeld dit uit op ‘n plakkaat wees kreatief!
** Toe kies sy:
In jou dop kruip – skaam wees (so nou moet ons idees kry van so idioom om die plakkaat te begin, Dankie vir die moeite en die hulp word opreg waardeer!!
Groete,
Mandy
LikeLike
Apr 16, 2020 @ 14:38:01
Ek dink die voorbeeld in die boek gaan beslis help 😉
LikeLike
Apr 16, 2020 @ 14:44:34
Baie Baie dankie!! ek kom kuier beslis weer vir julle 🙂
LikeLike
Apr 16, 2020 @ 22:55:33
Dis ‘n plesier 😉 Loer gerus weer in.
LikeLike
Apr 17, 2020 @ 07:57:40
Baie dankie waardeer opreg, waar kan ons gaan kyk sy sukkel bietjie om van die wiskunde somme te verstaand Graad 7
BAIE DANKIE VIR DIE HULP
Mandy
LikeLike
Apr 17, 2020 @ 13:12:10
Daar is heelwat gratis videos op YouTube en op Kahn Academy. As dit ‘n gewone som (slegs syfers en bewerkstekens is), kan sy dalk PhotoMath gebruik om die stappe te sien.Afhangende van die tipe bewerking, kan sy dalk ook hier loer.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike