Hoe goed ken die kinders jou?
*Hou die “adres” vaag (woonbuurt of dorp).
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Junie 16, 2014
afrikaans juffrou, meneer, onderwyser, onderwyseres Lewer kommentaar
Hoe goed ken die kinders jou?
Junie 15, 2014
afrikaans Grondslagfase, hulpmiddel, klaskamer, tuis, tuisonderrig 13 Kommentaar
Jy het ‘n nuwe pos gekry of jou universiteitsjare staan einde se kant toe. Om gereed te maak vir ‘n nuwe klaskamer, kan jy die volgende items in gedagte hou:
Hulpmiddels om te versamel (klik)
Kies ‘n kleurskema of materiaal vir gordyne, kussinkies en ‘n tafeldoek – iets wat lank mooi sal bly. Kyk ook na jou graadgroep se kurrikulum en skep of versamel items wat spesifiek op dié groep gemik is, bv. flitskaarte van woorde, klanke, getalkombinasies…Onthou om die tale in jou provinsie in gedagte te hou (bv. Afrikaans én Engels) en om daarvoor voorsiening te maak. Hoe meer jy self versamel, hoe minder hoef jy oor te begin as jy na nuwe skole of klaskamers verskuif.
Junie 9, 2014
afrikaans vader, vadersdag Lewer kommentaar
Sien ook Vadersdag 1 of Vadersdag 2.
Junie 4, 2014
afrikaans, vraestelle ANA, assesseer, assessering, EAT, eksamen, FAL, Graad 1, Graad 10, Graad 11, Graad 12, Graad 2, Graad 3, Graad 4, Graad 5, Graad 6, Graad 7, Graad 8, Graad 9, huistaal, JNA, matriek, SAL, toets, toetsies, vraestel 142 Kommentaar
Voorbeeld van skakellysie aan die regterkant. Loer gou.
Graad 1
Graad 2
Graad 3
Graad 4
Graad 5
Graad 6
Graad 7
Hoërskool
Graad 12:
Sien ook die skakels aan die regterkant wat met “vraestel” of “vraestelle” gemerk is.
Nog JNA/ANA-vraestelle.
Tik ook “boodskap”, “studiemetodes” of “eksamen” by die bruin soekblokkie in…
Woorde