Koekeloer, kies, klik, koop en druk uit. Ek het vele navrae ontvang. Laat weet gerus indien daar nog onsekerheid is 😉 Kyk na die naam onderaan die produk en tik dit op Teacha se soekspasie in.
Teacha – Hoe maak ‘n mens?
Februarie 23, 2016
flitskaarte, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, huiswerk, hulpmiddels, klaskamer, lees, school, skool, wiskunde alfabet, dekor, engels, flitskaarte, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, hulpmiddels, kalender, koop, plakkaat, taakkaarte, teacha, tema, weerkaart, werkboekies, werkkaarte, werksvelle, winkel 8 Kommentaar
Feb 23, 2016 @ 17:15:20
Hallo kan ek hier n vraag vra?
Sent from my Samsung device
LikeLike
Feb 23, 2016 @ 17:31:41
Enige tyd 😉 Vra gerus.
LikeLike
Feb 25, 2016 @ 09:47:19
Ek Love TEACHA en as ek sien iets is FREE maak dit my dag! Dankie ALMAL!
LikeLike
Feb 25, 2016 @ 13:38:58
Ek sal vir die eienaar laat weet 😆
LikeLike
Feb 25, 2016 @ 17:58:28
My Klaskamer Ek is op soek na ‘n CD met verskillende geluide om ouditiewe diskriminasie in GR.R te oefen en vas te lê? ( bv. druppende kraan, sleutels in ‘n slot, dieregeluide, wind ens.) Bestaan daar nog so iets? Waar kan ek dit in die hande kry? Baie dankie, sal baie dankbaar wees as iemand kan help. AMANDA KAPP
On Tue, Feb 23, 2016 at 5:09 PM, My klaskamer – idees en gedagtes uit n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: “Die volgende inligting is op Teacha beskikbaar:” >
LikeLike
Feb 25, 2016 @ 18:04:07
Hallo, Amanda 😉
Die ou onderwyskolleges mag dalk so iets in hul biblioteek hê. Dit was destyds op kasset beskikbaar.
Jy kan ook op webwerwe soos hierdie een loer (of luister) 😉
LikeLike
Feb 27, 2016 @ 18:46:38
Ek soek idees vir n wiskundespeletjie wat self gemaak moet word.
LikeLike
Feb 27, 2016 @ 19:22:30
Hallo, Remona 😉
Tik gerus soekterme soos “veelvoud, maaltafels, wiskunde huiswerk, vorms, oefen self…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir ‘n paar drukbare idees en voorbeelde. 😉
LikeLike