
Klaskamerdekor
Desember 22, 2020
2021 hulpmiddels, klaskamerdekor, tema 2 Kommentaar






Loer gerus na die velerlei klaskamerdekor opsies en idees om jou klaskamer te versier. Snuffel gerus hier of tik soekterme soos naamkaartjies, pasella, ‘n nuwe skooljaar, klaskamerreëls, boek oortrek, “Welkom terug” idees…by die soekblokkie hier aan die regterkant in vir verskeie gratis idees.
Onderrigplanne, ATPs
Desember 11, 2020
afrikaans ATP, Onderrigplanne 6 Kommentaar
2021
Loer gerus na die onderskeie graadvlakke se onderrigplanne. Meer Grondslagfase tale is hier beskikbaar.
Die amptelike lys Onderrigplanne vir die Intermediêre Fase.
Woorde