Luister na kinderliedjies aanlyn…
- Lappop
- Bennie Boekwurm
- Heidi
- Pinocchio (ouer)
- Mannemarak
- Die padda wou gaan opsit
- Besterklub
- Krokodil
- Die donkie
- Bons dat dit gons
- Skoert vlieg
- Die vriendelike dokter
- Die seekoei
- Veiligheidsgordel
- Hasie, hoekom is jou stert so kort?
- Haas Das se nuuskas
- Somme
- Tandemuis
- Die Dapper Muis
- Spinnekop
- Insekte
- Skoenlapper
- Verkleurmannetjie
- Skilpad
- Seekoei
- Kameelperd
- Olifant
- Groente
- Vrugte
- Hond
- Wurms
- Ruimte
- Trein
- Kat
- Mier
- Blink vosperd
- Saai die waatlemoen
- Aai, aai, die witborskraai
- So ry die trein
- Kuier op die plaas
Lees die…
- Lirieke van ou liedjies
- Lees die lirieke en luister na die melodie van die FAK-liedjies
- Liriekfabriek
- Heidi (video)
- Haas Das (video)
- Dawie die Kabouter (video)
- Pinocchio (video)
Ou televisiestories en lofsang liedjies is aanlyn beskikbaar. [Engels]
Aug 04, 2013 @ 16:58:49
Hi daar,Daar nie miskien n liedtjie oor bou of stene wat ek kan gebruik vir inleiding by piramide somme of enige ander idees
Nov 02, 2013 @ 18:44:52
Hi daar. Ek is opsoek na die woorde en of cd waar die liedjie ‘More Juffrou, More Klas” voorkom. Hoop iemand kan my help
Okt 30, 2015 @ 16:50:22
More juffrou More klas is gekomponeer deur Anna Rudolph en die CD Singende kinders met 45 van haar liedjies onder andere “oom Jan sny koring” is by my beskikbaar as deel van my navorsing.
Irma Liebenberg
Mar 24, 2021 @ 15:34:04
O ja, ek soek dit ook – al baie lank!!!
Nov 05, 2013 @ 09:00:07
Ek is opsoek na n kinderlied met min of meer die volgende woorde. Tant Doortjie was vergeeterig…….. vergeet mos om te slap Die koor vers…Ja, glo dit as jy wil ..Ja glo dit as jy wil..
Nov 09, 2013 @ 17:34:27
Ongelukkig kry/ken ek nie so ‘n liedjie nie. Dalk kan een van die mamma’s of juffrouens ons help 😉
Feb 23, 2014 @ 16:33:30
Enige hulp met tema voorbereiding vir 3 tot 4 jaariges
Feb 23, 2014 @ 18:00:36
Middag, Carleen 😉
Ek het tema’s hier op die blog. Tik soekterme soos “wilde diere, plaasdier, dokter, beroep, karnivore, troeteldier, liggaam, skelet, higiene, lente, herfs, somer, weer, winter, olimpiese spele, sokker, krieket, rugby, padveiligheid…” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in. Ek is ongelukkig nie opgelei om met die heel kleintjies te werk nie. Loer gerus na die skakel vir Afrikaanse Kinderwebtuistes en Klein Breintjies (onder blogroll) vir verdere idees.
Feb 23, 2014 @ 16:40:59
Oulike voorbeelde vir bak en brou vir kleuterskool
Mar 26, 2015 @ 08:45:01
Reblogged this on sindycrossfitter.
Aug 31, 2015 @ 15:11:18
Geagte Juffer/ enige iemand wat my kan help… Waar kan ek ‘n oulike spelreel (oor die kie) storie of liedjie kry. Sodat my klas hierdie reel beter en lekker kan verstaan??? Help asb!!!
Sep 02, 2015 @ 01:12:35
Hallo, Caro 😉 Die enigste plek waar “n, g, k” bymekaar staan, is in die NG Kerk. Loer ook hier.
Mar 16, 2016 @ 15:19:58
hi ek het jare terug vir my seun n cd gehad met liedjies op wat hul die maaltafels leer enige iemand wat weet waarvan ek praat?
Mar 16, 2016 @ 16:08:39
Middag, Hermina 😉
Is dit dalk hierdie liedjies? Tik ook soekterme soos “veelvoud, maaltafels” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir drukbare hulpmiddels.
Mar 16, 2016 @ 16:36:42
Ek is nie seker nie daar was ‘n liedjie op iets soos koekiekrummels op die vloer ek dink die 7x tafel? kan mens dit iewers aflaai mp3?
Mar 17, 2016 @ 00:20:45
Hallo, Hermina 😉 Dit lyk asof die liedjies meestal op YouTube is. Loer gerus ook hier.
Mar 17, 2016 @ 09:08:12
DANKIE BAIE
Mar 17, 2016 @ 13:01:58
😉 Dis ‘n plesier. Ek stuur die inligting per e-pos.
Jul 19, 2016 @ 18:39:29
Ek is opsoek na n liedjie of storie met die “J” klank asseblief.
Jul 19, 2016 @ 19:00:59
Hallo, Duan 😉
Loer gerus hier na enkele idees en rympies. Die Klanke Kalantereeks (SS Louw) het sulke stories, maar is baie skaars op die internet.
Feb 26, 2017 @ 08:45:20
Hi
Ek is opsoek na ‘n liedjie oor “ons huis” en “higiene en tandsorg”
Feb 26, 2017 @ 17:25:21
Middag, Lize-Mari 😉
Loer gerus na die tandeborselliedjie en hierdie inligting oor die tandmuis, ‘n gesonde mond en higiëne.
Sou Madness se liedjie oor huise kon werk?
Aug 07, 2017 @ 12:32:32
Goeiedag Juffer. Ek is opsoek na ‘n gepaste Gr.R-liedjie oor seisoene. Baie dankie.
Aug 07, 2017 @ 15:30:11
Hallo, Gwendolyn 😉
Ek het ‘n video onderaan die skrywe by gevoeg. Loer ook na die FAK-skakel in die skrywe. Ek hoop dit kan help.
Apr 10, 2019 @ 15:49:23
Hallo! daai Wurm liedjie is heerlik! Wie is die oorspronklike kunstenaar?
Jou website is awesome!
Apr 10, 2019 @ 16:15:56
Hallo, Serving Children
Dit is lede van ddisselblom (Johrné van Huyssteen). 🙂
Apr 11, 2019 @ 09:30:05
Aaa! Baie dankie
Apr 11, 2019 @ 13:31:33
Dis ‘n plesier 😉 Daar was twee van die BesterKlub CD’s as ek reg onthou (met aparte storie CD’s vir elk).