Iemand het onlangs werksvelle in verband met geld gesoek.
Hoe lyk die geld?
Ouer Munte en nuwer Munte (nuwe R5, ou en nuwe R5)
Omdat die nuwe note nog kraakvars is, is dit redelik skaars in werksvelle. Loer gerus na die volgende webtuistes en take vir moontlikhede:
- Geld (somme)
- Munte Toets jou kennis
- Geld note
- Coins
- Math-Aids
- Homeschool Math
- Practical Pages
- Lesidees
- geld drukbaar
Regs-klik en “open in a new tab”.

Aflaaibaar op die TinyTap toep/app
Mar 21, 2016 @ 14:18:11
hello, het iemand dalk die voor en agterkant van ons sa munte – besig met die maak van apparaat en kort dit, dankie,
LikeLike
Mar 24, 2016 @ 11:02:05
Hallo, Chrisna 😉
Die voorkante is in hierdie skrywe en die agterkante hier. Jy kan ook na Depicta se plakkate loer.
LikeLike