Hoe hou ‘n linkshandige kind die potlood vas? Hoe vorm die linkshandige letters?
- Knipoefeninge vir linkshandiges. Só lyk die skêr.
- Skryfbehoeftes vir linkshandiges.
- Help linkshandiges om te leer skryf.
- Hoe gemaak met veters?
Het jy geweet daar is ‘n spesiale dag vir linkshandigheid? Dit is die 13de Augustus.
WOH het my so 'n bietjie laat dink...
Woorde