Augustus 11, 2018
Juffer
afrikaans
linkerhand, links, linkshandig, linkshandigheid

13 Augustus vier ons Linkshandigheidsdag. Hoeveel kinders in die klas is linkshandig? Watter aanpassings maak julle? Dink byvoorbeeld aan die volgende:
- ‘n Skêr vir linkshandiges
- Plasing in die klas: Verseker dat outjie nie elmboë met ‘n regshandige outjie hoef te stamp nie.
- Demonstreer skriflesse van aangesig-tot-aangesig, sodat jy onderstebo skryf – eerder as om langs die outjie te sit.
🙂
Like this:
Like Loading...
Augustus 13, 2016
Juffer
afrikaans
links, linkshandig

13 Augustus word al 25 jaar lank as die dag vir linkshandige persone gevier. Loer gerus hier vir idees en aanpassings om in die klas in gedagte te hou.
Like this:
Like Loading...
Februarie 26, 2013
Juffer
afrikaans
links, linkshandig, skryf

Hoe hou ‘n linkshandige kind die potlood vas? Hoe vorm die linkshandige letters?
Het jy geweet daar is ‘n spesiale dag vir linkshandigheid? Dit is die 13de Augustus.
WOH het my so 'n bietjie laat dink...
Like this:
Like Loading...
Woorde