Hoe hou ‘n linkshandige kind die potlood vas? Hoe vorm die linkshandige letters?
- Knipoefeninge vir linkshandiges. Só lyk die skêr.
- Skryfbehoeftes vir linkshandiges.
- Help linkshandiges om te leer skryf.
- Hoe gemaak met veters?
Het jy geweet daar is ‘n spesiale dag vir linkshandigheid? Dit is die 13de Augustus.
WOH het my so 'n bietjie laat dink...
Aug 11, 2013 @ 18:40:16
Dis baie interesant. Beid jul werks winkel dae aan ons is in newcastle
Aug 12, 2013 @ 20:59:25
Middag, Rosemarie 😉 Ongelukkig bied ek nie werkswinkels aan nie, maar gesels graag hier. 😉
Aug 15, 2013 @ 10:21:01
Ek is ‘n onderwys student en self linkshndig, die stukkie was baie intressant! baie dankie!
Vandat ek hiedie webwerf uitgevind het is my lewe soveel maklikerbaie dankie!
Bly student!
Aug 15, 2013 @ 17:47:22
😉