Desember 6, 2019
Juffer
2020 , afrikaans , klaskamer
bye , dekor , emoji , feëtjie , gesiggie , haai , heroes , hulpmiddels , kabouter , klaskamer , leeu , lieweheersbesie , lugballon , lugvaart , oerwoud , panda , pikkewyn , plaas , see , sirkus , skaap , skeepstema , temas , uil , uiltjie , versier , vetplant , voëls , woud
Vind hiermee ‘n paar goedjies waarmee jy jou klas kan optof . Vir werk en ander hulpmiddels, kan jy soekterme soos “klanke, lees, hersien, verwarring, flitskaart, sigwoord, lees, leesreeks, leeslys, stories, liedjies, rympies, wiskunde huiswerk, woordsom, meer en minder, voor en na, breuke…hulpmiddels, beplan…” by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Loer ook na die “Drukbare Bladsye”- en “Produkte “-hofies.
Klaskamer Dekor: Temas: ‘n Verjaarsdagkalender, Vlaggies, Kalenderwoorde (dae, maande en 31 syfers) in flitskaartvorm…soms ‘n bietjie meer 😉
Weerkaart, Kalender en Seisoene Pakket / Weather & Calendar Chart and Seasons Bundle Muurkaarte: Klanke/Phonics Alfabetvlaggies en Syfers (Blou, Wit, Geel) A-Z, 1-10 Potlood Bunting / Vlaggies WK A-Z, 1-10 Potlood Bunting / Vlaggies GP Skeepstema Kaboutertema / Gnome Theme Feëtjies en Elfies / Fairies and Elves Bye Tema / Bees Theme Swartbordtema / Chalkboard Theme In die Oerwoud / In the Jungle (Tema) Diere in die Woud / Forest Critters (Tema) Wonderkinders / Wonder Kids (Tema) Blokkies Tema/ Blocks (Lego) Tema Ruimte / Space (Tema) Op die plaas / On the farm (Tema) Seetema / Sea Theme Haai Dekor / Shark Theme Gesiggietema / Smiley Theme Uiltema / Owl Theme Uiltema / Owl Theme (Groen/Geel) Lieweheersbesietema / Ladybird Theme Voëls Tema / Birds Theme Rame/Borders Bunting/Vlaggies Basiese Tydsgleuwe vir ‘n Voorskoolse Dagprogram 1 Basiese Tydsgleuwe vir ‘n Voorskoolse Dagprogram 2 Birthday Calendar Birthday Calendar (A/E/X) Verjaarsdagkalender Sirkus Tema / Circus Theme Leeu Tema / Lion Theme Lugballon Kalender (verjaarsdae) Lugvaart Dekor / Flight Decor Kat en Hond Kalender (verjaarsdae) Flamink Kalender (verjaarsdae) Vetplant Kalender (verjaarsdae) Vetplant Kalender / Succulent Calendar Vetplant Tema / Succulent Theme Uiltjie Verjaarsdagkaarte / Owls Birthday Chart Pineapple Birthday Calendar/Pynappel Verjaarsdagkalender Groen en Goud: Alfabet- en Syfervlaggies & Kalenders Kalenderwoorde (A/E) Afrikaanse Enkelklanke Muurkaarte Alphabet Wall Charts Muurkaarte (Syfers, Afrikaanse/Engelse Enkelklanke) Muurprente: Dubbel-, Twee-, Drieklanke Muurkaarte: Klanke met Drukskrif en Lopende Skrif Kleinletters Tweeklanke: Muurkaart+ Muurkalenders vir verjaarsdae Wall Calendars Tafelbladkaarte Tafelblad / Table Top Graad R Voorblaaie / Book Covers 1 Voorblaaie / Book Covers 2 Vowel Blends Posters Welkomvlaggies A – Z, 1 – 10 Geel Potlood Bunting / Vlaggies Kleur Vlaggies / Colour Bunting Potlood: A-Z, 1-20 Bunting / Vlaggies WK Potlood: A-Z, 1-20 Bunting / Vlaggies GP
Desember 3, 2019
Juffer
afrikaans
rekenaar , rekenaarwetenskapweek
Dis byna Rekenaarwetenskapweek . Is daar iets waaroor jy nog altyd gewonder het? Vind meer oor die funksie of program uit en kyk of jy dit in die nuwe jaar kan aanwend.
Woorde