Die ouer kinders begin reeds na woordsoorte soek. Hiermee dan so ‘n paar idees.
- woordsoort
- woordsoort 2
- woordsoorte takie
- woordsoorte vir beginners
- voornaamwoord (beginner)
- Power Point (Juffrou Webb)
- S.nw. Selfstandige naamwoorde
- Opsommende muurprente
- Woordsoorte en spelwoorde
- Bywoorde
- Bywoorde en Byvoeglike Naamwoorde
- Voegwoorde
- Woordsoort (Hoezit)
- Nog ‘n stukkie
- Byvoeglike naamwoord
Depicta het muurkaarte vir die onderskeie woordsoorte.
Advertisements
Mar 14, 2013 @ 17:12:02
Dankie vir jou oulike blog met stunning voorbeelde en idees. Ek stuur dit altyd aan na my Afr kollega. Weet jy van so n. Blog wat als in Eng het met sulke oulike idees? Bly so voortdoen…..jy is n STER!!…;)
Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!
Mar 14, 2013 @ 19:04:56
Baie dankie, HMJ 😉 Ek is nie seker van ‘n spesifieke een nie. Jy kan na die Suid-Afrikaanse THINKONLINE en THINKINGCAPS hier aan die regterkant van my blog soek (onder “blogroll”). Dan is daar ook skakels onder die blogroll gemerk – ENGELS. Loer ook na dié stukkie met skakels na oulike Engelse webtuistes. Kom loer gerus weer in 😉
Sep 12, 2015 @ 08:59:52
Goeie Dag,
My seuntjie is 2jaar oud. Is daar enige manier wat ek hom kan stimuleer of enige opvoedkundige goedjies wat ek met hom kan doen?
Sep 12, 2015 @ 20:33:14
Hallo, Liesel 😉
Ek is ongelukkig nie opgelei om met baba’s en peuters te werk nie. Jy kan egter na “Peuters” op Facebook loer – ‘n groep met baie oulike idees. 😉
Okt 31, 2017 @ 14:22:00
Die woord maar is mos n voegwoord of skakelwoord soos in Die blomme is mooi, maar baie duur.
In n sin soos Sjoe, maar dis koud! Is dit ook n voegwoord?
BAIE dankie
Okt 31, 2017 @ 22:06:09
Hallo, Ernest 😉
Ek het probeer raad vra by Intermediêre Fase Facebookvriende, maar het ‘n doodse stilte gehad. Hoor gerus by Onnies Online. Ek vermoed dat “maar” in beide gevalle ‘n voegwoord is.