Kry die woord ‘n -s, -e of -we? Hoe gemaak met die verdubbeling van ‘n medeklinker in meervoude soos katte? Hoe gemaak met die weglating van ‘n klinker in meervoude soos tone?
Hierdie pakket som basiese spelwyses van meervoude op en verskaf ‘n skyfievertoning om die verdubbeling van die medeklinker of weglating van ‘n klinker te verduidelik.
Loer gerus ook na die lysie skakels aan die regterkant – onder “Geletterdheid” – vir enkele idees.
Laat 'n boodskap