Gesels gerus hierdie week met die klas oor hul regte en veiligheid.
veelvoude
Mei 14, 2013
afrikaans tel, veelvoud, veelvoude, wiskunde 2 Kommentaar
Veelvoude is die begin van maaltafels of vermenigvuldiging en dui op herhaalde optelling (herhaling van ‘n getal tydens optelling, bv. 2 + 2 + 2). Hiermee dan ‘n paar drukbare takies soos elders gekry.
- Tel in 2’s
- 2’s veelvoud
- Tel in 2’s (dot-to-dot)
- Tel in 2’s (doolhof)
- Tel in 2’s (wurm)
- Tel in 2’s (voltooi patroon met Engelse getalname)
- Tel in 3’e
- Tel in 3’e (dot-to-dot)
- Tel in 4’e
- Tel in 5’e
- Tel in 5’e (getallyn)
- Tel in 6’e
- Tel in 10’e
- Tel in 10’e 2
- Verskeie veelvouddoolhowe
- Verskeie veelvoude (druk en hou)
- Verskeie
- Verskeie (maak jou eie blaaie)
- veelvoudeblokke
- veelvoude-kaartjies
- Veelvoudkaarte
Kyk ook na maaltafels en die drukbare bladsye vir nog hulp.
Aandagafleibaar
Mei 13, 2013
afrikaans aandag, aandagafleibaar, ADD, ADHD, konsentrasie, konsentreer 7 Kommentaar
- Plaaslike navorsing (Prof. A Venter, UFS)
- Plaaslike navorsing (Prof Venter – Copy (2))
- Dr. Gabriel Malherbe
- Verklarings
- Dr. Jeeva
- 7 feite oor ADHD
- Simptome/Kenmerke/Raad
- ADHD Aware
- Aktiwiteite en Sport vir kinders
- ADHASA (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroep)
- ADDers (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroepe)
- Artikel
- Kriewel maar…
- ‘n Gonser vir Dagdromery
- SoListen/Tomatis
- Inligtingstuk
Belangrik…Daar is baie faktore wat aanleiding tot afleibaarheid kan gee. Skakel eers alle moontlike oorsake uit. Bv.
- Kan die outjie se brein die inligting wat hy hoor en sien korrek interpreteer?
- Pla allergieë en belemmer dit dalk die gehoor (toe oortjies…luister nie)? Is daar kroniese siektes wat pla?
- Kriewel die outjie nie dalk weens swak spierbeheer nie?
- Is die dieet en slaaproetine korrek?
- Is daar dalk spanning tuis of in die klaskamer? Is daar emosionele aspekte wat die outjie ontstel?
Gesels eers met ‘n opvoedkundige sielkundige om alle moontlike faktore uit te skakel. Dalk lê die antwoord by hulp soos spraak- en taalterapie, arbeidsterapie, skolastiese ondersteuning (bv. remediëring), berading en dies meer.
Kontak ‘n pediater of kinderpsigiater indien ADD/ADHD (AAS) steeds vermoed word.
Woorde