- Plaaslike navorsing (Prof. A Venter, UFS)
- Plaaslike navorsing (Prof Venter – Copy (2))
- Dr. Gabriel Malherbe
- Verklarings
- Dr. Jeeva
- 7 feite oor ADHD
- Simptome/Kenmerke/Raad
- ADHD Aware
- Aktiwiteite en Sport vir kinders
- ADHASA (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroep)
- ADDers (Suid-Afrikaanse ondersteuningsgroepe)
- Artikel
- Kriewel maar…
- ‘n Gonser vir Dagdromery
- SoListen/Tomatis
- Inligtingstuk
Belangrik…Daar is baie faktore wat aanleiding tot afleibaarheid kan gee. Skakel eers alle moontlike oorsake uit. Bv.
- Kan die outjie se brein die inligting wat hy hoor en sien korrek interpreteer?
- Pla allergieë en belemmer dit dalk die gehoor (toe oortjies…luister nie)? Is daar kroniese siektes wat pla?
- Kriewel die outjie nie dalk weens swak spierbeheer nie?
- Is die dieet en slaaproetine korrek?
- Is daar dalk spanning tuis of in die klaskamer? Is daar emosionele aspekte wat die outjie ontstel?
Gesels eers met ‘n opvoedkundige sielkundige om alle moontlike faktore uit te skakel. Dalk lê die antwoord by hulp soos spraak- en taalterapie, arbeidsterapie, skolastiese ondersteuning (bv. remediëring), berading en dies meer.
Kontak ‘n pediater of kinderpsigiater indien ADD/ADHD (AAS) steeds vermoed word.
Mei 14, 2013 @ 03:25:33
Hallo suster, Ek hou baie van die juffrou se goeters en die week het sy iets wat ek dog ek kan aanstuur. Hoop jy vind dit interessant! Baie liefde, L
LikeLike
Mei 15, 2013 @ 08:39:02
More
Ek is opsoek na n oulik werkkaart vir -ige en -ike woorde vir GR 3 LSEN skool.Ek is opsoek na n oulik werkkaart vir -ige en -ike woorde vir GR 3 LSEN skool.
Sent from my BlackBerry®
LikeLike
Mei 15, 2013 @ 18:50:04
Middag, Sims 😉 Ek het nie tans so ‘n werkkaart nie, maar jy sal beslis by kleuters.co.za iets kry. 😉
LikeLike
Jun 19, 2013 @ 23:59:08
Goeie dag, het jy al enige newe-effekte van die Solisten / Tomatis program tee gekom? Ons het verskeie leerlinge wat die program gedoen het en almal het dieselfde simptome? Ek het iewers gelees dat jy navorsing oor die program wil doen – ek is hard besig daarmee as jy enige inligting het wat kan help sal ek baie bly wees. Of as jy dalk weet waar ek meer inligting oor moontlike newe effekte kan kry. Baie dankie Colet van Zyl
LikeLike
Jun 20, 2013 @ 17:16:45
Middag, Colet 😉 Ek weet nie van enige newe effekte nie, maar stel voor dat jy na ADDTHERAPY loer. Daar is inligting oor SOLISTEN. Ek het wel ‘n paar leerders “in aksie” gesien en is beïndruk. 😉
LikeLike
Jun 20, 2013 @ 18:11:54
Dankie vir jou terugvoering. Sal gaan loer maar as jy enige nuwe inligting het laat weet asb.
Sent via my BlackBerry from Vodacom – let your email find you!
LikeLike
Mar 10, 2016 @ 09:37:37
Colet van Zyl – na waste newe effekte/simptome verwys jy?
LikeLike