Ouers soek dikwels na ekstra knip-oefeninge. Maak seker dat julle die korrekte stomppuntskêr (vir links-/regshandiges) het.
Begin eers by snipperwerk.
- Maak vinnige snipperaksies in die lug.
- Rol klei in ‘n dunnerige wurm en knip dit volgens die snippermetode.
- Betrek karton (ou papbokse, die binnekant van toiletrolletjies, weggooibare dosies)…
- Knip reguit lyne
- Knip effense boë / kurwes
- Knip sigsaglyne
- Knip vorms met reguit lyne of geringe boë uit (bv. vierkante, ovale, sirkels).
- Knip krulle uit.
- Knip ‘n doolhof
- Knip oefeninge voorskou
Nov 18, 2013 @ 21:42:08
Baie goeie wenke.
LikeLike