*eksamen 1, eksamen 2, studiemetodes, leer
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Oktober 17, 2016
Juffer afrikaans eksamen, matriek Lewer kommentaar
Oktober 7, 2016
Juffer afrikaans voorspoed 4 Kommentaar
Oktober 7, 2016
Juffer afrikaans omgee, sokkies, soktober 4 Kommentaar
Ons het almal verlore en verdwaalde sokkies iewers in ‘n laai. Grawe hulle uit en skenk die onpare (of selfs nuwe pare) aan welsynsorganisasies. ‘n Onpaar sokkies kan ‘n paar voete warm hou.
Oktober 5, 2016
Voorspoed met die nuwe (en laaste) skoolkwartaal!
Voorbeelde van soekterme om by die soekblokkie op My Klaskamer in te tik. Loer gerus…
Oktober 4, 2016
Juffer afrikaans onderwyser, onderwysersdag Lewer kommentaar
Wêreld Onderwysersdag word gewoonlik op die 5de Oktober gevier, maar aangesien ons nog vakansie hou, kan ‘n mens dit ook op die 10de Oktober vier.
Stuur gerus ‘n boodskap aan ‘n spesiale opvoeder 😉
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Woorde