Tuis

Vakansie!

Lewer kommentaar


Klaskamerdekor en Dinge: Loer gerus

Lewer kommentaar


Vind hiermee ‘n paar goedjies waarmee jy jou klas kan optof. Vir werk en ander hulpmiddels, kan jy soekterme soos “klanke, lees, hersien, verwarring, flitskaart, sigwoord, lees, leesreeks, leeslys, stories, liedjies, rympies, wiskunde huiswerk, woordsom, meer en minder, voor en na, breuke…hulpmiddels, beplan…” by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Loer ook na die “Drukbare Bladsye”- en “Produkte“-hofies.

Klaskamer Dekor:  Temas is ongeveer R25 elk: ‘n Verjaarsdagkalender, Vlaggies, Kalenderwoorde in flitskaartvorm…soms ‘n bietjie meer 😉

  1. Weerkaart, Kalender en Seisoene Pakket / Weather & Calendar Chart and Seasons Bundle
  2. Muurkaarte: Klanke/Phonics
  3. Alfabetvlaggies en Syfers (Blou, Wit, Geel)
  4. A-Z, 1-10 Potlood Bunting / Vlaggies WK
  5. A-Z, 1-10 Potlood Bunting / Vlaggies GP
  6. Skeepstema
  7. Kaboutertema / Gnome Theme
  8. Feëtjies en Elfies / Fairies and Elves 
  9. Swartbordtema / Chalkboard Theme
  10. In die Oerwoud / In the Jungle (Tema)
  11. Diere in die Woud / Forest Critters (Tema)
  12. Wonderkinders / Wonder Kids (Tema)
  13. Op die plaas / On the farm (Tema)
  14. Seetema / Sea Theme
  15. Haai Dekor / Shark Theme
  16. Gesiggietema / Smiley Theme
  17. Uiltema / Owl Theme
  18. Uiltema / Owl Theme (Groen/Geel)
  19. Lieweheersbesietema / Ladybird Theme
  20. Voëls Tema / Birds Theme
  21. Rame/Borders
  22. Bunting/Vlaggies
  23. Basiese Tydsgleuwe vir ‘n Voorskoolse Dagprogram 1
  24. Basiese Tydsgleuwe vir ‘n Voorskoolse Dagprogram 2
  25. Birthday Calendar
  26. Birthday Calendar (A/E/X)
  27. Verjaarsdagkalender
  28. Sirkus Tema / Circus Theme
  29. Lugballon Kalender (verjaarsdae)
  30. Lugvaart Dekor / Flight Decor
  31. Kat en Hond Kalender (verjaarsdae)
  32. Flamink Kalender (verjaarsdae)
  33. Vetplant Kalender (verjaarsdae)
  34. Vetplant Kalender / Succulent Calendar
  35. Vetplant Tema / Succulent Theme
  36. Uiltjie Verjaarsdagkaarte / Owls Birthday Chart
  37. Pineapple Birthday Calendar/Pynappel Verjaarsdagkalender
  38. Groen en Goud: Alfabet- en Syfervlaggies & Kalenders
  39. Kalenderwoorde (A/E)
  40. Afrikaanse Enkelklanke Muurkaarte
  41. Alphabet Wall Charts
  42. Muurkaarte (Syfers, Afrikaanse/Engelse Enkelklanke)
  43. Muurprente: Dubbel-, Twee-, Drieklanke
  44. Muurkaarte: Klanke met Drukskrif en Lopende Skrif Kleinletters
  45. Tweeklanke: Muurkaart+
  46. Muurkalenders vir verjaarsdae
  47. Wall Calendars
  48. Tafelbladkaarte
  49. Tafelblad / Table Top Graad R
  50. Voorblaaie / Book Covers 1
  51. Voorblaaie / Book Covers 2
  52. Vowel Blends Posters
  53. Welkomvlaggies
  54. A – Z, 1 – 10 Geel Potlood Bunting / Vlaggies
  55. Kleur Vlaggies / Colour Bunting
  56. Potlood: A-Z, 1-20 Bunting / Vlaggies WK
  57. Potlood: A-Z, 1-20 Bunting / Vlaggies GP

Rekenaarwetenskappe

Lewer kommentaar


Dis byna Rekenaarwetenskapweek. Is daar iets waaroor jy nog altyd gewonder het? Vind meer oor die funksie of program uit en kyk of jy dit in die nuwe jaar kan aanwend.

Afslagtyd!

Lewer kommentaar


Loer gerus hier.

16 Dae

Lewer kommentaar


Die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld het pas begin. Gesels gerus met die outjies oor aspekte soos persoonlike veiligheid op die vooraand van die skoolvakansie.

Lewensoriëntering: Leerder- en Opvoedersgidse

Lewer kommentaar


Die volledige inligting is hier beskikbaar.

Die nuwe leermateriaal (in Engels) is op 13 November gepubliseer.

Graad 4 Leerderboek [Opvoedersgids]

Graad 5 Leerderboek [Opvoedersgids]

Graad 6 Leerderboek [Opvoedersgids]

Graad 7 Leerderboek [Opvoedersgids]

Gidse vir ouer grade.

Boelie Teenkampingsweek

1 Kommentaar


Gesprekke oor goeie gedrag, medemenslikheid, vriendskap en anti-boelie gedrag vind voortdurend plaas. In November is daar ‘n internasionale week waar die aandag spesifiek op ‘n teenkampingspoging gevestig word. Wat is reg en verkeerd? Hoe kan jy beter keuses aanwakker en wie kan help?

Boelie Teenkampingsweek

Older Entries

%d bloggers like this: