Die skrywer van stories soos “Charlie and the Chocolate Factory“, “James and the Giant Peach”, ”Charlie en die Groot Glashyser” en “Matilda” het op 13 September verjaar. Hierdie dag word gebruik om Roald Dahl se boeke te lees en om sy karakters te vier.
Klik op die onderskeie skakels in hierdie skrywe om verskeie idees te kry en sien ook die hofie “Geletterdheid” aan die regterkant vir Roald Dahl toeps.




Woorde