
Die departementele werkboeke is GRATIS en mag nie verkoop word nie. Nie al die boeke is tans op die Onderwysdepartement se blad beskikbaar nie. Loer gerus hier en hier na ouer werkboeke.
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Leer Tuis (Skoolsluitings) Gratis Leesboeke
Maart 19, 2020
Juffer 2020 DBE, FAL, huistaal, werkboeke, wiskunde 60 Kommentaar
Die departementele werkboeke is GRATIS en mag nie verkoop word nie. Nie al die boeke is tans op die Onderwysdepartement se blad beskikbaar nie. Loer gerus hier en hier na ouer werkboeke.
This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.
Perseptuele Ontwikkeling:
Skrif/Fynspier Ontwikkeling:
Klanke en Kort Woordjies:
Vangplekke:
Lees:
Engels:
Wiskunde:
Volg die skakel en klik dan op die prente of flitskaarte.
Juffer oor geld | |
Estrilta dickson oor geld | |
Juffer oor Gratis Leesboeke | |
Josephine oor Gratis Leesboeke | |
Juffer oor Ontmoet vir Juffrou | |
Madelyne oor Ontmoet vir Juffrou | |
Juffer oor herfs | |
Chanel oor herfs | |
Juffer oor My kind skryf stadig | |
Michelle oor My kind skryf stadig |
Mar 19, 2020 @ 10:38:06
Het julle dit in Engels asb?
LikeLike
Mar 19, 2020 @ 12:58:42
Van die skakels op die departementele webblad is foutief en neem ‘n mens na Afrikaanse boeke. Daar is Engelse boeke hier gelys 😉
LikeLike
Apr 30, 2020 @ 21:43:20
Goeie dag
Ek is opsoek na die Gr5 Geskiedenis Departementele boek, is hy dalk miskien beskikbaar
Byvoorbaat dankie
Chantal
LikeLike
Mei 01, 2020 @ 00:38:39
Hallo, Chantal 😉
Ongelukkig is hierdie die enigste Graad 5 boeke wat die onderwysdepartement gepubliseer het. Snapplify het tans heelwat boeke gratis beskikbaar. Loer gerus na die Sosiale Wetenskappe boeke. Jy kan ook oop cnx.org snuffel – wat heelwat werk gratis beskikbaar het.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Mei 01, 2020 @ 07:55:01
Baie dankie vir die inligtig Juffrou.
Dit help baie 😁
LikeLike
Mei 01, 2020 @ 13:30:35
Dis ‘n plesier 😉 Alle voorspood aan jou kant 🙂
LikeLike
Mar 20, 2020 @ 15:14:18
Liewe Klaskamer
Verander asseblief my email
GROOT ASSEBLIEF
EK WIL NIE JULLE EMAILS MIS NIE.
Baie dankie
Maurine Rupping
LikeLike
Mar 20, 2020 @ 18:16:15
Ek maak so 😉
LikeLike
Mar 22, 2020 @ 22:12:20
Hi daar.
Gr R book 2? Glad nie beskikbaar nie? Sien slegs die afrikaanse weergawe.
LikeLike
Mar 22, 2020 @ 22:59:08
Hallo, Helen 😉 Dis reg gestel. Ek het dit per ongeluk nie geaktiveer nie 🙂 Loer gerus.
LikeLike
Mar 31, 2020 @ 06:34:19
SJOE dit is wonderlik
LikeLike
Mar 31, 2020 @ 15:02:25
Onthou om na die ouer gidse (meer volledig per graadvlak) hier te loer.
LikeLike
Mar 31, 2020 @ 09:03:19
Goeie more,
Ek kry glad nie hier die Graad 3 afrikaans huistaal, of Graad 3 aditionele taal engels nie.
Die departement se website het dit ook nie op nie. Die Afrikaanse huistaal aflaai is presies die selfde as die Graad 3 Lewensvaardighede. en die engels aflaai is engels huistaal.
Wie kan help met die twee modules Boeke asb
By voorbaat dankie
LikeLike
Mar 31, 2020 @ 15:01:46
Hallo, Harm 😉
Die Onderwysdepartement se dokumente het vanjaar ‘n drukkersglips gehad (tussen die dokument en webblad). Jy kan egter vorige werksboeke hier aflaai (loer onder die voorbeeld van ‘n werkboek).
Sodra ek nuwe skakels vir 2020 se boeke kry, sal ek dit plaas 🙂
CNX.org het heelwat ander vakke. ‘Google’ byvoorbeeld ‘CNX.org + Graad 3 Huistaal’. Hier op My Klaskamer, kan jy na die inhoudsopgawe aan die regterkant loer of soekterme soos ‘hersien, klanke, Engels, stories, rympies, liedjies, leeslys, leesreeks, e-boek, leer tuis…woordsom, wiskunde huiswerk…’ by die soekblokkie aan die regterkant in tik. Vra gerus en ek sal help soek sover ek kan.
LikeLike
Mar 31, 2020 @ 12:48:58
Is daar boeke in Afr vir NW en SW
LikeLike
Mar 31, 2020 @ 15:04:34
Hallo, Lindi 😉
Die Lewensvaardighede sal dele daarvan insluit. Loer ook na die ouer boeke hier – wat meer volledig is. CNX.org het heelwat ander vakke. ‘Google’ byvoorbeeld ‘CNX.org + Graad 4 Sosiale Wetenskappe’.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Apr 02, 2020 @ 21:09:16
Hi ek soek Graad 4 en 5 Wiskunde
LikeLike
Apr 02, 2020 @ 21:31:31
Hallo, John 🙂
Die onderwysdepartement se 2020-skakels sluit nie al die boeke in nie. Jy kan egter hier na skakels vir vorige jare se boeke en gratis vraestelle loer. Kyk ook na die onderskeie skakels aan die regterkant van my blog (daar is baie) en ‘Google’ soekterme soos ‘CNX.org + Graad 4 Wiskunde’.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jan 11, 2022 @ 12:34:48
Hey waar kan ek die boeke kry wat reeds geprint is? Vriendelike groete Cherish
LikeLike
Jan 11, 2022 @ 14:05:51
Hallo, Cherish 🙂
Ek het op Facebook geantwoord, maar gewoonlik word die gidse volgense inskrywingsgetalle deur vak adviseurs aan skole verskaf. Hoor gerus by die skoolhoof en HOD of hulle boeke oor gehad het. Andersins behoort die nuwe boeke eersdaags by die skool af gelewer te word.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Apr 07, 2020 @ 05:26:26
Goeie dag Het jul geen inligting vir graad 8 nie. Groete Tersia
On Thu, 19 Mar 2020, 01:55 © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen, wrote:
> Juffer posted: ” Graad R Boek 1Laai Af Graad R Boek 2Laai Af Grade R Book > 1Laai Af Graad 1 HuistaalLaai Af Grade 1 HLLaai Graad 2 > LewensvaardighedeLaai Af Grade 2 Life SkillsLaai Af Grade 3 Life SkillsLaai > Af Graad 3 LewensvaardighedeLaai Af G” >
LikeLike
Apr 07, 2020 @ 13:30:59
Hallo, Tersia 😉
My kennisveld is tot die laerskool beperk, maar die departementele gidse vir ouer grade is hier beskikbaar. Loer gerus na die lys skakels aan die regterkant – veral onder Geletterdheid, Wiskunde, Hulpmiddels en dalk na hierdie vraestelle.
As jy soekterme soos ‘CNX.org + Graad 8’ Google, sal jy velerlei gratis werk kry. Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Apr 09, 2020 @ 09:07:53
Goeie dag,
Hoe kry mens die memos vir die werkboeke groot asb?
Dankie
LikeLike
Apr 09, 2020 @ 13:18:50
Hallo, LeRiche 😉
Gewoonlik is daar nie memos nie, maar daar is wel vir 2014 se wiskunde boeke. Loer na punt 8 hier of hier.
Vir sommige somme, kan jy ‘n toep soos ‘PhotoMath‘ gebruik om jou antwoord te toets en om stappe te sien.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Apr 10, 2020 @ 07:18:08
Baie dankie, ek sal gaan loer.x
LikeLike
Apr 18, 2020 @ 10:54:51
Kan julle help soek gr.9 se werke asseblief.
LikeLike
Apr 18, 2020 @ 14:50:19
Hallo, Kleintjie 😉
Ek is ‘n Grondslagfase opvoeder. Webblaaie soos Teacha en CNX.org het tans velerlei GRATIS opsies beskikbaar. Kyk ook na Snapplify – wat heelwat handboeke gratis beskikbaar gestel het.
Ek het wel ou vraestelle hier gelys.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Apr 22, 2020 @ 07:34:04
Baie Dankie
LikeLike
Apr 22, 2020 @ 13:25:25
😉
LikeLike
Apr 22, 2020 @ 17:39:00
Middag Graad 4 en 6 wiskunde werkboeke asb
LikeLike
Apr 22, 2020 @ 19:35:42
Hallo, Timothy 😉
Toe ek aanvanklik op die Onderwysdepartement se blad gekyk het, was die skakels nie oral korrek gelaai nie.
Die ouer werkboeke is hier beskikbaar en sluit Wiskunde in. Loer ook aan die regterkant (laer af) na die skakels on die hofies “Hulpmiddels” en “Wiskunde”. Daar is meer opsies vir die ouer grade beskikbaar.
Sodra ek die 2020 Wiskunde boeke kry, sal ek dit byvoeg 🙂
LikeLike
Apr 23, 2020 @ 00:41:27
Die werkboeke is gelaai 😉
LikeLike
Apr 22, 2020 @ 19:44:40
Middig ek wil net hoor is daar dalk Wiskunde Engels en Afrikaans vir Gr 2
As jy dit dalk kan e-mail sal dit baie help
Dankie
LikeLike
Apr 22, 2020 @ 22:55:19
Hallo, Lezane 😉
Die dokumente is baie groot. Ek kon gelukkig die dokumente hierbo laai. Jy kan dit nou van hier af oop maak.
LikeLike
Apr 24, 2020 @ 22:30:19
Ek soek asb gr 3…gr 4….gr 5…gr 6…Afrikaans huistaal.
Baie dankie
LikeLike
Apr 24, 2020 @ 23:09:25
Hallo, Petro 😉
Klik gerus op die op die ‘Laai af’-skakel langs Graad 4 – 6 Huistaal. Die Graad 3 Huistaal-gids het ‘n fout op die Onderwysdepartement se webtuiste. Skakels na vorige jare se boeke is hier gelys (middel van die artikel). Dit sluit Graad 3-skakels in.
LikeLike
Mei 13, 2020 @ 08:39:22
Hihi. Opsoek na gr 3 huistaal asb
LikeLike
Mei 13, 2020 @ 18:20:43
Hallo, Vanessa 😉
Die Graad 3-Huistaal werkboek is foutiewelik op die departementele webblad gelaai en laai as ‘n lewensvaardigheidboek af. Sodra dit reg gestel is, sal ek die boek byvoeg.
LikeLike
Jun 03, 2020 @ 14:55:33
Het julle Graad 3 Huistaal en EFAL ook beskikbaar?
LikeLike
Jun 03, 2020 @ 23:45:46
Hallo, Ursula 😉
Die departementele webblad het ongelukkig ‘n foutjie. Die Graad 3 Huistaalgids is verkeerd gelaai en lei na die Lewensvaardighede boek. Sodra hulle dit reg stel, sal ek die gids hier laai.
Sover ek verstaan is die EFAL-gids laas in 2013 aanlyn gepubliseer. Loer gerus hier na gidse uit vorige jare – asook ‘n skakel na die 2013 werkboeke.
Ek hoop dit kan help. 🙂
LikeLike
Jul 05, 2020 @ 14:19:29
Goeiemiddag juffer. Eertens, baie, baie dankie vir jou blad en al die informasie daarop. Tweedens, ek is opsoek na die CAPS werkboeke vir die derde en vierde kwartale. Is dit gepubliseer en waar kry ek dit? Sal jou hulp regtig waardeer.
LikeLike
Jul 05, 2020 @ 14:46:22
Middag, Claudia 😉
Die onderwysdepartement het die nuwe boeke nog nie op die webblad gepubliseer nie. Jy kan wel na vorige jare se gidse (vir die 3de en 4de kwartale) hier loer.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jul 15, 2020 @ 16:49:06
Het julle dalk antwoordboeke vir graad 3?
LikeLike
Jul 15, 2020 @ 16:54:00
Hallo, Karen 😉
Die boeke kom nie met antwoordgidse nie, maar die skrywers van die wiskunde boeke het ‘n paar jaar gelede antwoordstelle beskikbaar gestel. Loer gerus by punt 8 onder die voorbeeld van die gidsvoorblad https://myklaskamer.com/2012/01/17/caps-nuwe-kurrikulum/.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jul 16, 2020 @ 07:19:25
Vreeslik baie dankie Juffer.
Dis sulke onsekere tye en onderwysers maak meer gebruik van tegnologie as wat ek dink ons al ooit gedoen het.
Baie dankie weereens
LikeLike
Jul 16, 2020 @ 13:42:19
Dis ‘n plesier 😉 Dit was ‘n skielike en enorme leerskool.
LikeLike
Jul 23, 2020 @ 07:56:26
Hello daar,is daar dalk graad 3 wiskunde werkboek vir hierdie kwartaal beskikbaar.baie dankie
LikeLike
Jul 23, 2020 @ 13:43:02
Middag, Leilane 😉
Die nuwe boeke is hier beskikbaar. Loer gerus 🙂
LikeLike
Aug 20, 2020 @ 11:35:47
GOEIE MÔRE JUFFER
HET JULLE DALK CAPS BOEKE BESKIKBAAR WAARIN DIE ANTWOORDE VOORKOM ASB.BAIE DANKIE
LikeLike
Aug 22, 2020 @ 02:04:26
Hallo, Thea 😉 Die skrywers van die wiskunde boeke het antwoorde in 2014 verskaf (sien punt 9 onder die lysie werkboeke). Die KABV-boeke kom ongelukkig nie met antwoorde nie.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Okt 14, 2020 @ 14:39:06
Ek is opsoek na Wiskunde in Afrikaans graad 4 dbe Memorandums.Groot asb.
LikeLike
Okt 14, 2020 @ 14:48:55
Hallo, Elize 🙂
Die enigste antwoordgidse wat ek kon opspoor is die gidse wat hier by punt 9 (onder die DBE-boeke) gelys is.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Mar 05, 2021 @ 09:16:30
goeie dag. Is daar miskien ‘n onderwysersgids vir die rooi werkboeke vir afrikaans huistaal alle grade asb.
LikeLike
Mar 05, 2021 @ 14:08:41
Hallo, Hayley 🙂
Nie sover ek weet nie. Daar is wel antwoorde vir die wiskunde boeke (punt 9).
LikeLike
Mar 18, 2021 @ 13:37:30
Hi daar. Het julle meskien English first additional language book 1? Ek kry net boek 2.Asb
LikeLike
Mar 19, 2021 @ 00:53:46
Hallo, Karen 🙂
Sover ek verstaan is die aanlyn publikasie van die English FAL boeke na 2013 gestaak. Loer gerus hier na punte 15 en 16 onder die prentjie van die werkboeke. Dit sal jou na werkboeke 1 en 2 onderskeidelik neem.
Sodra die 2021-boeke gepubliseer word, sal ek dit deel 😉
LikeLike
Okt 14, 2021 @ 08:22:34
Goeie more,
Ek benodig die plakkers (stickers vir die Graad R – al 4 werkboeke) waar kan ek hulle kry asb want ek het n leerder wat Graad R moet voltooi en werkboeke is onvolledig as die plakkers (Stickers) nie in is waar leerder dit moet plak nie…Hulp sal grootliks waardeer word.
LikeLike
Okt 14, 2021 @ 13:17:33
Hallo, Tinkie 🙂
Die plaaslike distrikskantore van die Onderwysdepartement behoort te kan help of gesels gerus met plaaslike Graad R-juffrouens om te hoor of hulle ekstra boeke beskikbaar het. Die plakkers word in die boeke gepubliseer.
LikeLike
Jan 18, 2022 @ 23:05:52
Goeie dag,
Ek is opsoek na Grd4 Afrikaans eerste addisionele taal – ek sien dit nie op die lys nie, weet jy dalk waar ek dit kan kry asb
Dankie
Michelle
LikeLike
Jan 19, 2022 @ 00:46:00
Hallo, Michelle 🙂
Nie alle graadvlakke het al die boeke elke jaar beskikbaar nie. As ek reg loer, was daar in 2013 laas ‘n Afrikaans EAT boek. Loer gerus hier na ‘n lysie: https://www.thutong.doe.gov.za/foundationphase/Workbook1/tabid/5061/Default.aspx
Ook: https://myklaskamer.com/tag/werkboeke/ 🙂
LikeLike