Die departementele werkboeke is gratis beskikbaar en mag nie verkoop word nie. Indien daar tekorte by skole is, kan ‘n mens dit aflaai en druk. Nie alle graadvlakke het tale of FAL- en EAT-boeke beskikbaar nie. Boeke uit vorige jare is hier beskikbaar. Loer ook hier na punte 15 en 16. Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke (EAT) vir Grade 1 tot 6, is hier heel onder gelys.
Departementele Werkboeke
Februarie 4, 2024
2024, afrikaans departementele werkboeke, werkboek, werkboeke 3 Kommentaar
Ericka Matias
Feb 04, 2024 @ 19:59:54
Good day
I am looking for Afrikaans FAL Grade 4 and 7 please
LikeLike
Ericka Matias
Feb 04, 2024 @ 20:02:11
Goeie dag Ek is dringend op soek na Afrikaans Eerste Addisionele taal werkboeke vir graad 4 en 7. Ek kry net Afrikaans HG boekies.
Byvoorbaat dank Ericka
LikeLike
Juffer
Feb 05, 2024 @ 01:54:23
Hallo, Ericka 🙂
Klik gerus op ”Afrikaans Eerste Addisionele Taal boeke (EAT) vir Grade 1 tot 6” in die skrywe. Ek het ongelukkig nie die Graad 7-gidse gekry nie.
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike