Stories (sommige aanlyn en sommige in die biblioteek) vir die nuwe skooljaar:
- Skool toe
- Piempiempie en Jan viool se skool (voorgelees deur Bertha le Roux)
- Die Blou Mensies: Daantjie gaan skool toe
- Loebi gaan skool toe
- Tjiff en Tjaff gaan skool toe (ook op die Storierak toep)
- Bollie-Blaps gaan skool toe
- Jasper: Krisis op skool (Engels)
- Ons gaan skool toe
- Skool toe
- Skool toe (Nou is ek groot)
- Sisi gaan skool toe
- Toppie gaan skool toe
- Skool Toe (Gr.1 – Ruimland)
- Pierewiet: Skool toe
- Liewe Heksie gaan skool toe (op die Storierak toep)
- Otto gaan skool toe
- Skoolstories
Voorspoed met die nuwe skooljaar!
Jan 11, 2016 @ 14:45:56
Goeie middag my pa help kinders wat die oures nie geld het vir skoolgoed nie skakel asb: Tel:0842571Ons help met liefde. Ons is in Pretoria noord
Groete: Gerhard van loggerenberg
LikeLike
Jan 11, 2016 @ 19:14:29
Sterkte vir die nuwe skooljaar.
LikeLike
Jan 11, 2016 @ 19:35:15
Dankie, Rondomtaliedraai 😉
LikeLiked by 1 person
Feb 18, 2016 @ 13:47:23
HELLO DAAR,EK HET HULP NODIG ASB.MY SEUNKIE IS IN GR 1 DIE JAAR EN ONS KRY SO BAIE PROBLEME MET HOM WAT NIE SY SKOOL WERK VOLTOOI BY DIE SKOOL NIE EN KONSENTREER OOK NIE BY DIE SKOOL NIE.EK WEETIE OF DIT AANDAG AFLEIBAARHEID IS NIE?
ONS WOON IN PARYS IN DIE VRYSTAAT EN EK WIL NET GRAAG HOOR OF HIER ARBEIDSTERAPEUTE IS.
EK IS RAADOP EN PIK ELKE DAG N TRAAN OOR EK SO BEKOMMERD IS OOR MY SEUNKIE IN DIE SKOOL?HET ENIGE IEMAND RAAD OF VIR MY N ANTW.
LikeLike
Feb 19, 2016 @ 17:51:58
Middag, Elize 😉
Met die aanvangs van Graad 1, kan daar nog vele redes vir die afleibaarheid wees of dinge wat dalk kan lyk soos afleibaarheid. Dit is doodnormaal en ‘n mens kan beslis daaraan werk.
Het hy ‘n goeie slaaproetine? Hoe lyk sy ouditiewe vaardighede?
Tik gerus soekterme soos “spiertonus, ouditiewe, aandagafleibaar, dieet…arbeidsterapie” by die bruin soekblokkie aan die regterkant in vir verskeie idees. Indien die daaglikse oefeninge nie teen die einde van die kwartaal gehelp het nie, kan julle ‘n pediater nader.
Indien arbeidsterapie wel vir fisieke aspekte benodig word, sal die plaaslike laerskole persone kan aanbeveel. Ongelukkig kry ek nie tans name op die internet nie.
LikeLike