13 Augustus vier ons Linkshandigheidsdag. Hoeveel kinders in die klas is linkshandig? Watter aanpassings maak julle? Dink byvoorbeeld aan die volgende:
- ‘n Skêr vir linkshandiges
- Plasing in die klas: Verseker dat outjie nie elmboë met ‘n regshandige outjie hoef te stamp nie.
- Demonstreer skriflesse van aangesig-tot-aangesig, sodat jy onderstebo skryf – eerder as om langs die outjie te sit.
🙂
Laat 'n boodskap