Heuningbydag word op die derde Saterdag in Augustus gevier (18de).
Gebruik vandeesweek bytjie flitskaarte en versier ‘n kennisgewingsbord ter bewusmaking van hierdie belangrike bestuiwers so op die vooraand van Lentedag. Samel blomsade in en ontkiem dit op die vensterbank, sodat julle die skooltuin kan versier.
Woorde