





Loer gerus na die velerlei klaskamerdekor opsies en idees om jou klaskamer te versier. Snuffel gerus hier of tik soekterme soos naamkaartjies, pasella, ‘n nuwe skooljaar, klaskamerreëls, boek oortrek, “Welkom terug” idees…by die soekblokkie hier aan die regterkant in vir verskeie gratis idees.
Feb 27, 2022 @ 16:27:09
Goeiedag
Ek doen tuisskool en is opsoek na ‘n graad R klaskamer eeks wat ek vir my dogtertjie kan op sit.
Maande
Dae
Alfabet
Rymte
Klanke
Vorms
Kleur
Getalle
ensovoorts:
LikeLike
Feb 27, 2022 @ 18:50:11
Hallo, Jonette 🙂
Ek het heelwat gratis drukbare goedjies hier op my blad beskikbaar. Loer gerus na hierdie skakels en na die verkorte inhoudsopgawe aan die regterkant van My Klaskamer: https://myklaskamer.com/drukbare-bladsye-printables/, https://www.teachingresources.co.za/seller/my-klaskamer-juffer-se-winkel/?filter=1&checkbox__price=1,
https://myklaskamer.com/produkte/,
https://myklaskamer.com/2009/03/29/syfers/,
https://myklaskamer.com/2009/02/25/vorms/,
https://www.teachingresources.co.za/product/pakket-klanke-muurkaarte-bundle-phonics-posters/,
https://myklaskamer.com/2019/12/06/klaskamer-dekor-en-dinge-loer-gerus/,
https://myklaskamer.com/2011/06/12/kleur/
My dekortemas sluit vlaggies met syfers en letters, Maande van die Jaar, Dae van die Week, syfers 1 – 31 vir ‘n kalender (en soms ekstra muurkaarte) in. Bv. https://www.teachingresources.co.za/product/hasie-dekor-bunny-decor/, https://www.teachingresources.co.za/product/llama-decor-lama-dekor/.
Indien jy iets op my winkelrak aanskaf, kan jy dit op dieselfde dag aflaai en gebruik 🙂
Jy kan soekterme soos ”abc uitspraak, abc skryf, potloodgreep, knip, inkleur, tuis idees, oefen self, rympies, stories, liedjies, syfers, vorms, liggaamsdele, herfs, winter, lente, somer…” by die bruin soekblokkie regs bo-aan my blad in tik vir velerlei gratis idees.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike