
2021 Kalender Calendar #Gratis
Deel gerus met ander:
- Deel dit op Twitter(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Facebook(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Stuur 'n skakel na hierdie bladsy vir 'n vriend(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Deel dit op Pinterest(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Druk dit(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
- Click to share on WhatsApp(Dit maak in 'n nuwe venster oop)
Des 16, 2020 @ 15:16:51
Dankie Juffer vir al jou hulp in 2020!
LikeLike
Des 17, 2020 @ 00:39:39
🙂 Lekker rus!
LikeLike
Jan 30, 2023 @ 15:44:42
Goeiedag Juffrou.
Baie dankie vir die goeie diens wat u lewer vir ons as onderwysers. Dit is nie altyd moontlik om al die inligting te be kom wat jy nodig het nie. Het u dalk die nuwe “ATP’s vir 2022-2023. Ek Sal dit hoog op prys stel as u oor dit beskik en dit kan epos aan my. Alle Afrikaans Vakke vir graad 6 HT. Ek onderrig Afrikaans HT en Afrikaans EAT graad 6. Baie dankie.
LikeLike
Jan 30, 2023 @ 20:03:11
Middag, W 🙂
Ek kan ongelukkig nie jou e-pos adres sien nie. Klik gerus op hierdie skakels vir die verskillende onderrigplanne: https://myklaskamer.com/2023/01/12/atps-onderrigplanne-2023/
LikeLike