Graad 7 – 9 [Afrikaans / Engels]
Advertisements
© Hierdie blog is onderhewig aan kopiereg. Geen hergebruik sonder toestemming.
Engelse Stories Tweede Kwartaal
Maart 29, 2018
Juffer afrikaans ATP, Graad 1, Graad 2, Graad 3, Graad R, kurrikulum, Onderrigplanne 7 Kommentaar
Juffer on Drukbare bladsye (printables) | |
Juffer on Irlensindroom | |
Juffer on Tweede Kwartaal | |
Celia on Irlensindroom | |
Chistene on Tweede Kwartaal | |
Filicity Olivier on Drukbare bladsye (printables) | |
Juffer on Irlensindroom | |
Elizabeth Saayman on Irlensindroom | |
Juffer on Drukbare bladsye (printables) | |
Chrisna on Drukbare bladsye (printables) |
Mar 29, 2018 @ 19:41:54
Baie Dankie
Mar 29, 2018 @ 19:55:21
Dis ‘n plesier 😉
Ek sal plaas soos ek dit raak loop.
Apr 09, 2018 @ 18:52:53
Sandra, ek dink dis hiervan wat almal praat. Ek sien die Gauteng Provinsie s’n.
On Thu, Mar 29, 2018 at 7:03 PM, © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: ” Graad R – 3 Graad 4 – 6 Graad 7 – 9 [Afrikaans / Engels] > Vaardigheidskole” >
Apr 12, 2018 @ 13:32:50
Beste Juffrou
Verlede jaar het ek hulp gevra vir kontak persone wat help met studie werkswinkels.
Jy het toe vir my ‘n naam van Ingrid Stokes gegee en haar nommer. Ek het op een of ander manier haar nommer verloor.
Sal jy asb omgee om dit weer vir my te stuur.
Baie dankie
Jeannie Meintjes
Apr 12, 2018 @ 14:38:37
Hallo, Jeannie 😉
Ek het dit op gespoor: “Kontak my gerus by info.growingminds@gmail.com of 0828949384 Ons is ook op Facebook Growing Minds”
Groete
Apr 13, 2018 @ 11:40:39
‘n Duisend baie dankies. Ek het my seuntjie gevat en ek was baie beindruk met die werkswinkels. Nou is daar ‘n mamma wat my gevra het vir haar kontak besonderhede en nou kry ek dit nerens.
Weereens baie dankie.
Groete
Jeannie
Apr 13, 2018 @ 14:33:31
Wonderlik, Jeannie 🙂
Dis lekker om goeie terugvoering te kry.