- Mediation ATPs & Baseline (F. Phase) ATPs or Recovery Plans – Grades 1 – 12
- Graad R – 3
- Graad 1 Huistaal
- Graad 1: Pasaanduiders Huistaal Kwartaal 1, 2, 3, 4
- Graad 1 – 3 ATP aanpassings 2020
- Languages 2020 Revised Curriculum and Assessment Plans Gr 1-3
- Mathematics 2020 Revised Curriculum and Assessment Plans Gr 1-3
- Life Skills 2020 Revised Curriculum and Assessment Plans Gr 1-3
- Graad 1 Afr. EAT
- Grade 1 Home Language
- Grade 1 Eng. FAL
- Graad 1 Wiskunde
- Grade 1 Mathematics
- Graad 1 Lewensvaardighede
- Grade 1 Life Skills
- Gr. 1 isiXhosa
- Graad 2 Huistaal
- Graad 2: Pasaanduiders: Kwartaal 1, 2, 3, 4
- Graad 2 EAT
- Grade 2 Home Language
- Grade 2 FAL
- Graad 2 Wiskunde
- Grade 2 Mathematics
- Grade 2 isiXhosa
- Graad 2 Lewensvaardighede
- Grade 2 Life Skills
- Graad 3 Huistaal
- Graad 3: Pasaanduiders: Kwartaal 1, 2, 3, 4
- Grade 3 Home Language
- Graad 3 EAT
- Grade 3 FAL
- Graad 3 Wiskunde
- Grade 3 Mathematics
- Graad 3 Lewensvaardighede
- Grade 3 Life Skills
- Gr. 3 isiXhosa
- 2020 ATPs ECD & Gr. 1 – 12
- 2020 Math Grade 3 ATPs Final Term 1
- 2020 Math Grade 3 ATPs Final Term 2
- 2020 Math Grade 3 ATPs Final Term 3
- 2020 Math Grade 3 ATPs Final Term 4
- Aanpassings: ENGLISH FAL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN_GRADE 4
- AFRIKAANS HT_2020 HERSIENDE NASIONALE JAARLIKSE ONDERRIG PLAN GRAAD 4
- AFRIKAANS EAT 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 4
- Aanpassings: ENGLISH FAL_2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN_GRADE 5
- Aanpassings: ENGLISH HL_2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN_GRADE 5
- 2020 Grade 4 Mathematics
- 2020 Grade 5 Mathematics
- 2020 Grade 6 Mathematics
- 2020_National Content Phase Plans Grade 4-6 First Additional Language
- 2020 National Revised ATPs Grade 6 Home Language
- 2020 National Revised ATPs Grade 6 Non-Languages
- 2020 Geography ATP Mediation Grade 6
- 2020 History ATP Mediation Grade 6
- 2020 Home Languages and First Additional Languages ATP Mediation Grade 6
- 2020 Life Skills ATP Mediation Grade 6
- 2020 Mathematics ATP Mediation Grade 6
- 2020 Natural Sciences and Technology ATP Mediation Grade 6
- 2020 National Content Map Grade 4-6 Non-Languages
- XITSONGA HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- TSHIVENDA HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- SISWATI HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- SETSWANA HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- SEPEDI HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- SASL Sign Language HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- ISIZULU HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- ISIXHOSA HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- ATP SESOTHO HL 2020 REVISED NATIONAL ANNUAL TEACHING PLAN GRADE 6
- 2020 Grade 7 Mathematics
- 2020 Gr. 7 ATP EMS
- Grade-7-English-FAL
- Grade-7-Mathematics
- Grade-7-Natural-Sciences
- Grade-7-Social-Sciences
- Senior-Phase_Mathematics
- 2020 AFRIKAANS ATP EAT Gr 10
- 2020 AFRIKAANS ATP EAT Gr 11
- 2020 AFRIKAANS ATP EAT Gr 12
- Graad 12 aanpassings: Revised ATPs
- 2020 SGA EAT Finaal
- ATP English SENIOR PHASE
- ATP English HL SP
- ENGLISH FAL 8 Subject planning material
- Wiskunde Graad 1 – 3 2019
- Life Skills ATP Grade 1 Term 1
- Life Skills ATP Grade 2 Term 1
- Life Skills ATP Grade 3 Term 1
- Graad 1 – 3
- English FAL Grade 1
- English FAL Grade 2
- Maths Resource Grade 1 – 3
- Mathematics Grade 1
- Mathematics Grade 2
- Grade 4 2019 ATP
- AFR EAT Gr 4 ATP
- Grade 5 2019 ATP
- Grade 6 2019 ATP
- 2019 Programme of formal assessment for natural sciences and technology
- Graad 4 – 6
- Graad 4 – 6 2019
- Graad 6 ATP AFR EAT
- Grade 4 ATP’s and Reporting Tool
- Grade 5 ATP’s and Reporting Tool
- Grade 6 ATP’s and Reporting Tool
- Graad 7 – 9 [Afrikaans / Engels]
- Grade 7 SS ATP 2019a
- ATP 7 EAT 2019
- ATP 8 EAT 2019
- ATP 9 EAT 2019
- Graad 10 – 12
- Vaardigheidskole
Sien ook:
-
KABV (Kurrikulumbeleid, Assesseringsprotokol, Slaagvereistes, Departementele Werkboeke, Voorbeelde van Graad R-rapporte/”Resource Kit”)
-
Ou Vraestelle (200+ Gratis opsies: Graad 1 – 12)
Mar 29, 2018 @ 19:41:54
Baie Dankie
LikeLike
Mar 29, 2018 @ 19:55:21
Dis ‘n plesier 😉
Ek sal plaas soos ek dit raak loop.
LikeLike
Apr 09, 2018 @ 18:52:53
Sandra, ek dink dis hiervan wat almal praat. Ek sien die Gauteng Provinsie s’n.
On Thu, Mar 29, 2018 at 7:03 PM, © My Klaskamer – idees en gedagtes uit ‘n juffrou se pen wrote:
> Juffer posted: ” Graad R – 3 Graad 4 – 6 Graad 7 – 9 [Afrikaans / Engels] > Vaardigheidskole” >
LikeLike
Apr 12, 2018 @ 13:32:50
Beste Juffrou
Verlede jaar het ek hulp gevra vir kontak persone wat help met studie werkswinkels.
Jy het toe vir my ‘n naam van Ingrid Stokes gegee en haar nommer. Ek het op een of ander manier haar nommer verloor.
Sal jy asb omgee om dit weer vir my te stuur.
Baie dankie
Jeannie Meintjes
LikeLike
Apr 12, 2018 @ 14:38:37
Hallo, Jeannie 😉
Ek het dit op gespoor: “Kontak my gerus by info.growingminds@gmail.com of 0828949384 Ons is ook op Facebook Growing Minds”
Groete
LikeLike
Apr 13, 2018 @ 11:40:39
‘n Duisend baie dankies. Ek het my seuntjie gevat en ek was baie beindruk met die werkswinkels. Nou is daar ‘n mamma wat my gevra het vir haar kontak besonderhede en nou kry ek dit nerens.
Weereens baie dankie.
Groete
Jeannie
LikeLike
Apr 13, 2018 @ 14:33:31
Wonderlik, Jeannie 🙂
Dis lekker om goeie terugvoering te kry.
LikeLike
Jun 10, 2018 @ 09:27:16
Geagte juffrou
Ek is n graad 4 wiskunde opvoeder. Ek het u onderrigplanne/ uitgewerkte lesplanne vir graad 3 by n kollega gesien. Ek wil net graag verneem of u nie onderrigplanne/ lesplanne/ aktiwiteite vir graad 4 ook het nie.
LikeLike
Jun 10, 2018 @ 14:29:12
Hallo, Sylvia 🙂
EK het ongelukkig nie uitgewerkte lesplanne nie – aangesien ek as remediërende opvoeder op spesifieke uitvalle fokus 😉
Ek het wel les idees wat moontlik vir Graad 4 toepaslik kan wees. Tik gerus soekterme soos “uitdeel, deling, maaltafels, woordsom, wiskunde huiswerk, studietegnieke, vraestelle, hoe laat is dit, geld, leestekens, leeslys, Engels, breuke, Suid-Afrika, jeugdag, sinne en paragrawe, kappie, meervoud, verkleinwoord, spelwoorde, klanksamevloeiings, sigwoord, flits…” by die bruin soekblokkie hier aan die regterkant in of loer ook na my winkeltjie.
Ek hoop dit kan help. 🙂
LikeLike
Jul 04, 2018 @ 19:40:24
stel belang in Afrikaans produkte asb Graad 7 tof 12
LikeLike
Jul 04, 2018 @ 20:23:57
Hallo, Patsy 😉
My kennisvlak is hoofsaaklik op die Grondslagfasevlak, maar ek het die enkele skakels in die bogenoemde skrywe – asook vraestelle.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Jul 18, 2018 @ 19:46:30
Goeienaand,
Wil net graag weet wanneer sal kwartaal 3 se
Onderrigplanne beskikbaar wees?
Al die grade.
Sal bly wees as jul kan help!
Baie dankie.
yolandemobi@icloud.com
LikeLike
Jul 18, 2018 @ 21:02:39
Hallo, Yolande 😉
Hierdie dokumente is ongelukkig tans al wat ek kon opspoor.
Klik gerus op die grade om die dokumente oop te maak. (Kwartaal 1 – 4)
LikeLike
Jan 13, 2019 @ 21:18:46
Hi there, thank you so much for all your help with ATP’s and Lesson plans etc. I am currently looking for ATP and lesson plans for Grade 4 – 6 for all subjects except Maths and English. Do you perhaps have any that I could make use of please? Kindest regards 🙂
LikeLike
Jan 14, 2019 @ 00:12:33
Hi, Nadine 😉
Unfortunately, these are the only ATPs that I’ve been able to find. I have links to free question papers, but don’t have training in Grades 4 – 6. Also type search terms such as “Engels, leestekens, spelwoorde, wiskunde huiswerk, breuke…” into the search block here on my blog for material that might be relevant for your younger learners.
Web pages like Onnies Online and Teacha should have more options.
Hope this helps 🙂
LikeLike
Mei 01, 2019 @ 17:52:48
Waar kan mens ATP planne vir AFRIKAANS HUISTAAL GR 8&9 in die hande kry????
LikeLike
Mei 01, 2019 @ 18:43:19
Hallo, Alta 🙂
Die skakels in hierdie skrywe is tans al wat ek kon kry. Loer gerus ook na hierdie Facebook-groep.
Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Mar 02, 2020 @ 06:08:48
Thanks for the ATP’ s. Can we use it for the WCED? I see it’s Gauteng province on there. Vinecia
LikeLike
Mar 03, 2020 @ 00:59:59
Hallo, Vinecia 😉
You would have to confirm that with you HOD. Since the curriculum is used nationwide, I’m sure both the Western Cape and Gauteng options could be used as inspiration. 🙂
LikeLike
Okt 03, 2020 @ 05:43:15
Wil weet waar ek caps opkeiding kan kry asb.
LikeLike
Okt 03, 2020 @ 13:31:03
Middag, Matesa 🙂 Jou plaaslike skooldistrikskantore sal plaaslike inligtig kan gee. Die onderwysdepartement het enkele kort kursusse op hul webblad gelys. Dit lyk asof die NWU ‘n gevorderde sertifikaatskursus daarin aanbied. Loer gerus hier. Ek hoop dit kan help.
LikeLike
Feb 13, 2021 @ 09:06:02
Goeiedag. Mag ek die hulpbronne adlaai en gebruik in my klaskamer?
LikeLike
Feb 13, 2021 @ 15:42:56
Hallo, Amanda 🙂 Die hulpbronne en idees is gratis. Kopiereg is geldig en die bronne mag nie herverkoop word nie. Gebruik dit gerus in jou klas 😉
LikeLike
Mei 27, 2021 @ 22:02:01
Goeie dag
Graag vra ek groot asseblief vir 2021 Wiskunde Grondslagfase Jaarlikse Onderrigplanne grade 1, 2, 3.
Help asseblief
Groete
LC French
LikeLike
Mei 27, 2021 @ 23:05:24
Hallo, Lucentia 🙂
Ek het die onderrigplanne hier geplaas: https://myklaskamer.com/tag/onderrigplanne/
Ek hoop dit kan help 🙂
LikeLike